Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Constantia Hotel

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 9 resensies vir The Constantia Hotel
Netheid
2.6/5
Diens
2.2/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.6/5
Pride N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pride N
Gesin met klein kinders

Good, just needs improvement in cleaning and their menu.

The place was an equipped place for a family vacation. I just didn't like the fact that our room was not prepared when we arrived, and their place is not clean. There are stains on the couches and dirt in some areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lydia V

Goor, goor, goor.

Die plek waas aaklig. Die beddegoed was vuil en geskeur. Die kamer was vuil. Die lawaai was onuithoudbaar. Nee dankie, sal nie hulle aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jakkie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was 'n rumoer heelnag. Mense het gekuier en lawaai tot in die vroeë oggendure.

Daar is 'n kroeg op die terrein. Daar is geen tydsbeperking op hoe laat mense kan kuier nie. Mense sing en gil tot in die vroeë oggendure. Ons kon nie veel slaap met die rumoer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia Denise P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia Denise P
Saam met vriende

Not very happy.

We were not happy with the restaurant. Food was terrible and still had to pay full price. We had to drive out to get better food. Bad attitude. TV - Channels should be upgraded. Suggest to get Openview.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anri D
Gesin met tieners

Baie slegte ervaring.

Kan nie glo die plek word deur die webtuiste geadverteer. Swak diens, beddegoed vol kolle, nie geskik vir kinders om daar te bly, meer 'n kuierplek, daar word geskree en lawaai tot in die oggendure. Sal dit vir niemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilet S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilet S
Gesin met klein kinders

Gemaklike oornagfasiliteit.

Die hotel is baie oud maar netjies. Ons het egter probleme gehad met die kamer. Toe ons inboek was die verkeerde kamer aan ons gegee. 'n Ander kamer is voorsien maar geen koffie of tee of enige warm verversings is voorsien nie. Ander inwoners het ook min respek vir gaste langs hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabang C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thabang C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The noise there was just unbearable, couldn't sleep a wink as it went on till the morning.

There was no courtesy water, no coffee/tea, only milk and sugar. When we arrived, there was no one at reception and we had to call for them to send someone. I think the place can do better. Other guests who welcomed us were also complaining about their service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona M
Saam met vriende

Was amazing.

I can't complain much. All was in order.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16de Straat 546, Constantia Business Park, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd915846d116cd4e629f3ccfb8db310a150f5f3a304fcb7d1a173ec6a9d8a3e842af306364c5ebaf43e6376761c12c809ac19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 9 5 1 3 546 16th Road Constantia Business Park 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.975361 28.132391