Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Coral Door

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardner-straat, The Oval 3, Risiville, 1935, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Coral Door is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel op 'n veilige landgoed in Vereeniging. Die dorp is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied 'n verskeidenheid watersportgeleenthede.

Die ruim eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kamer het ook gehalte-linne en 'n waaier.

Die oopplan-kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel en die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis op aanvraag beskikbaar en 'n privaat ingang.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Vaaldam, Emerald Casino, Maccauvlei Gholfklub, Vaal Country Club, River Square Mall en Suikerbosrand Natuurreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Coral Door sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir The Coral Door
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Gardner-straat, The Oval 3, Risiville, 1935, Gauteng
  • Gaste dink The Coral Door het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Meyerton Gauteng
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardner-straat, The Oval 3, Risiville, 1935, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJt8cqtzynFyZwCquinXwS0bodOeHS7SY5b1qf3GOHpWMJm68xV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Gardner Street 3 The Oval 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.646969649771 27.990696430206