Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage @ 19 Marina Glen

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Cottage @ 19 Marina Glen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Waldi B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldi B
Saam met vriende

Baie lekker gekuier!

Ons het baie lekker gekuier. Die plekkie is waarde vir geld, en ons sal dit vir sekere aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Metherlene P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Metherlene P

Beautiful accommodation.

Donovan was very informative and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra P
Gesin met tieners

Die natuur om die cottage is ongelooflik mooi. Verblyf was uitstekend en waarde vir geld. Donovan, dankie vir al die inligting voor die tyd en die antwoord van vrae. Ons sien julle weer.

Daar is baie om te doen in die omliggende omgewing. Die strand wat 750 m van The Cottage af was, was 'n bonus. Mariners Seafood Restaurant wat 1,7 km van The Cottage af is was 'n aangename ervaring. Die strand by die restaurant was ongelooflik mooi en ons het baie tyd op die strand spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage @ 19 Marina Glen se terugvoer

Hi Leandra,

Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Julle was uitstekende gaste en ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie.

Lekker dag.

The Cottage @ 19 Marina Glen
Marleny A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleny A
Gesin met klein kinders

Ons gesin van drie het lekker vir 'n week gebly hier.

Die plek het alles wat mens sal benodig vir 'n langer verblyf, alles is netjies en skoon. Daar is persoonlike elemente aan die plek wat dit soos 'n tuiste laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B
Gesin met klein kinders

Best ever.

Will definitely come back one day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D
Gesin met tieners

Rustige omgewing met lieflike natuur.

Die omgewing is netjies en rustig verblyf, kan net doen met 'n parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage @ 19 Marina Glen se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons ondersoek tans opsies om parkering by die eenheid te bied.
Ons hoop dat julle die tyd geniet het en ons sien uit vir julle om weer van ons kothuis gebruik te maak.

The Cottage @ 19 Marina Glen
Vanaf
R575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winifred-singel, Marina Glen 19, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1c137e300bf0c8e7c5f732bd0bb33b98351d6d3c91962a729d3d91d52a38c7f9d167ce2facf1efa5a4a42261e7d3ff49495?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Winifred Crescent 19 Marina Glen 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.931846402935 30.302946018635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem