Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir The Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Amanda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Besigheidsreis

Pragtige plekkie.

Gasvrou was baie gasvry. Baie skoon en netjies en goed geleë in Midrand. Kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Goeiedag Amanda
Dankie vir die tyd om 'n resensie te skryf.
Dit was aangenaam om vir Derick te ontvang.
Julle is altyd welkom.
Groete
The Cottage

The Cottage
Esther N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Vriendelike diens.

Wat ek die meeste geniet het, was die lekker warm bad. Dankie vir die ekstra myl om ons Sondagoggend baie vroeg met 'n heerlike ontbyt te bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Besigheidsreis

Perfek.

Sal The Cottage aanbeveel aan enige iemand. Bestuur is betrokke, vriendelik en gaan uit hul pad om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Het baie tuis gevoel. Sal vir seker weer en weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Goeiedag Sonja

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en jou tyd wat jy afgestaan het om die review te skryf.

Ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het en verwelkom jou graag weer!

Groetnis

Jeanne & Tug
The Cottage

The Cottage
Paul S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Besigheidsreis

Aangenaam verras.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie netjies. Daar is DStv beskikbaar, nie alle pakkette nie, maar die meeste. Jy kry 500 MB data om mee te werk, so maak seker jou rekenaar se updates is af, anders gaan dit nie hou nie, maar hulle is ook nie bang om ekstra te gee indien nodig nie. Die ontbyt is van hoë gehalte en Tug se omelet mag maar oorweeg word. Dit is baie veilig agter twee veiligheidshekke en 'n mens kan rustig bly sonder bekommernis. Dit is goed geleë met toegang tot die omliggende besighede en ook die hoofweg is baie naby, maar sonder die geraas van die voertuie. The Cottage is definitief 'n baie goeie opsie om te oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Goeiedag Paul

Baie dankie vir die tyd wat jy afstaan om vir ons 'n positiewe terugvoer te gee.
Ons is bly dat jy lekker gebly het en ontvang jou graag weer.
Die omelette sal verseker op die spyskaart bly!

Groetnis
Jeanne & Tug
The Cottage

The Cottage
Eddie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C
Besigheidsreis

Rustige atmosfeer.

Baie rustige omgewing met uitstekende fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Goeiedag Eddie

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het.
Ons sien uit om u weer te ontvang.

Groetnis
Jeanne@thecottage.

The Cottage
Leon V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan alle verwagtinge voldoen.

The Cottage is huislik skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het. Die ontbyt was heerlik. Is vriendelik en gasvry deur die gasvrou ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Goeiedag Leon,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat u die verblyf geniet het en sien uit om u weer te ontvang.
Groetnis,
Jeanne
The Cottage

The Cottage
Lieb V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb V
Besigheidsreis

Beste oornag nog in Midrand area.

The Cottage is 'n rustige en veilige plek in Glen Austin area met vriendelike aangename mense. Die ontbyt was baie goed en die kamer was puik toegerus. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yda C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yda C
Enkelreisiger

Verblyf aangenaam, huislike atmosfeer, mens voel veilig en welkom.

Jeanne is 'n uitstekende gasvrou en die fasiliteite baie aangenaam en goed. Veilige parkering, heerlike etes en 'n aangename atmosfeer maak die verblyf besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Liewe Yda
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het.

Groetnis
Jeanne
The Cottage

The Cottage
Noma N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noma N
Besigheidsreis

A quaint cottage with a big heart.

Jeanne is such a wonderful hostess. She made sure I was well taken care off. The place is super clean, great decor, quiet and well maintained. Awesome breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Dear Noma,

Thank you for the lovely feedback. We enjoyed meeting you and it was a pleasure to be your host.
All the best.

Kindest regards,
Jeanne

The Cottage
Jan H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ons was aangenaam verras met die uitstekende diens en vriendelikheid en 'n fantastiese warm ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Beste Jan,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat u dit geniet het!

Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Groetnis,
Die The Cottage span

The Cottage
Innecke D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Innecke D
Enkelreisiger

Vriendlike diens, huislike atmosfeer.

Sal vir seker weer van hulle gebruik maak indien ek weer in daai omgewing is. Baie dankie, het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Beste Innecke,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is so bly dat u die verblyf by ons geniet het!

Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Groetnis,
Die The Cottage span

The Cottage
Bernadette F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette F
Saam met vriende

Lekker gebly.

Vriendelike diens, baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Julle is baie welkom Bernadette. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Jeanne

The Cottage
Chantell O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell O

Ongelooflike diens wat dit een stap verder vir jou vat!

Selfs al kon ons nie aansit vir ontbyt nie was daar vir ons in 'n japtrap plan gemaak! Ongelooflik dankbaar vir hierdie vriendelike mensies met al hul moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Chantell. Julle is altyd welkom by The Cottage!

The Cottage
Neels D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels D
Enkelreisiger

Baie aangenaam en prakties.

Sal aanbeveel en weer oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Beste Neels,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat u dit aangenaam gevind het by ons!

Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Groetnis,
Die The Cottage span

The Cottage
Hanlie K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie K
Enkelreisiger

Heerlik en naby.

Presies reg. En naby 'n goeie restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Hanlie! Jy is welkom by The Cottage!

The Cottage
Heide G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide G
Besigheidsreis

Buitengewone goeie diens.

The Cottage het gevoel soos 'n huis weg van die huis af. Tug en personeel het ons van dag 1 af baie welkom laat voel. 'n Heerlike ontbyt was elke oggend stiptelik bedien. Die verblyf is pragtig en netjies. Sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Leana. Julle is welkom by The Cottage!

The Cottage
Linda H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met vriende

Dit was regtig een van die beste plekkies wat ek by oorgeslaap het.

Ons is van die begin af baie tuis laat voel deur Jeanne, die eienaar. Die kamers was pragtig en uiters skoon. Die ontbyt was vyfster en ons is op die hande gedra. Ek sal beslis weer daar gaan bly en beveel dit ten sterkste aan vir enige persoon wat verblyf soek in die Midrand-omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang Linda. Dankie vir die mooi kommentaar.

The Cottage
Kobus P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf, heerlike ontbyt en lekker groot, sagte handdoeke.

Gasvrye ontvangs. Lekker groot woonstel waar ek en my vrou kon bly. Ons was tot laat in die aand besig met ons seminaar en ons het geen probleem gehad met sekuriteit nie. Dit is lekker stil met 'n rustige plaasatmosfeer en ons kon lekker vas slaap. Die woonstel was netjies skoon en die ontbyt presies soos ons daarvan gehou het. Ek sal weer hier bly en sal die plekkie aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Enkelreisiger

Netjiese kamers en vriendelike diens. Baie gerieflik!

Baie dankie vir 'n aangename ervaring. Die kamers is netjies en skoon. Die diens is vriendelik en mens voel sommer baie welkom. Ek sal beslis terugkeer indien ek weer in die omgewing verblyf benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarina H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina H
Besigheidsreis

Pragtige verblyf van uitstaande gehalte en diens. Ek sal defnitief aanbeveel en weer gebruik

The Cottage is 'n pragtige plekkie. Alles is van uitstaande gehalte, netjies en skoon. Ek is op die hande gedrag deur die personeel. Almal was so vriendelik en gaaf. Ek het baie lekker geëet. Dit was wonderlike verblyf gewees. Ek sal definitief weer van The Cottage gebruik maak en kan dit met die grootste liefde aanbeveel. Baie dankie Jeanne. Alles was absoluut perfek gewees en dit het my grootste verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah K
Enkelreisiger

Skoon, netjiese blyplek. Warm en vriendelike gasvryheid. Kos was heerlik. Werklike waarde vir geld.

Pragtige, skoon, gemaklike en netjiese blyplek. Warm en vriendelike gasvryheid. Waarde vir geld. Die kos was heerlik. Ek is nogal versigtig en kieskeurig wat higiëne in 'n blyplek aanbetref, en ek sal definitief weer by 'The Cottage' gaan bly en dit met 'n ope gemoed aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina M
Enkelreisiger

Lekker gebly. Skoon en netjies.

Sal weer daar bly, lekker sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Austin-straat 58, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2BcArUyAuXYP0AluKYO1MSWneVqHX55XL6JTojZlOa2yZoq0ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 58 Austin Road Glen Austin 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.964616469668 28.144542070534
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem