St. Francisbaai Akkommodasie by The Cottage | LekkeSlaap
+9
+9

The Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinevere-weg 16, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hierdie grasdak-ateljeekothuis is net 'n paar meter van die strand af in die vakansiedorpie St. Francisbaai geleë. Dié kothuis is naby 'n gewilde strandkuierplek en branderplankrybestemming en dit is stapafstand van die middedorp se winkels en restaurante en die gholfbaan af.

Die kothuis het 'n snoesige oopplan-uitleg met slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie. Dit is toegerus vir basiese selfsorgdoeleindes, soos om ligte maaltye voor te berei. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is ook WiFi en DStv. Gaste kan kies om die motorhuis onder te gebruik.

Die kothuis het toegang tot 'n klein balkon met stoepmeubels waar gaste lekker kan ontspan en die uitsig bewonder. Spesiale reëlings kan getref word vir romantiese paartjies wat op hul wittebrood is.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Guinevere-weg 16, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinevere-weg 16, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALEivz9tT2JN4MaZ7Qc1EoG1eMSvxVfoREpllFwOTF2P9bsYWqy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 2) 16 Guinevere Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.162257128467 24.831883486508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za