The Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

The Cottage is ’n selfsorggaste-suite op die eienaar se perseel in upper Constantia, Kaapstad. Dié perseel is naby die Constantia Wynroete en verskeie ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Dié moderne kothuis het 2 verdiepings, ’n privaat ingang, 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is op die boonste verdieping, matte en ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het ’n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ’n kombuis wat toegerus is met die nodige toestelle om maaltye te koop, en daar is ook ’n wasmasjien en tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het 'n TV en kaggel en daar is braaigeriewe en parkeerplek voor die kothuis. Die perseel is slegs ’n paar minute se ry vanaf Constantia Village Winkelsentrum en sowat 27 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe;

Slaapplek

'n Bespreking by The Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za