LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cottage | LekkeSlaap
+10

The Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 19, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Cottage is 'n privaat selfsorg-eenheid op 'n kleinhoewe in Walkerville, 'n dorpie in Gauteng.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.

Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele wat ideaal is vir 'n glasie wyn of 'n koppie koffie. Daar is ook 'n braai-area onder die bome, genoeg parkeerplek, en die erf is heeltemal veilig met 'n elektriese heining, laserstraal-sekuriteit en 'n alarm.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 5de Straat 19, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 4)
Vanaf R590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 19, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcf4bfe8a9bbeaf41cfa1511f1185a654369fad7ae6b86f3da30919efb8dac9c474b8c6985a8356bb050a41f31c114bfd039?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 4) 19 5th Street Walkerville 1876 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.426856640476 27.947754263878
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!