Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage

Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenhede beskik elk oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n oopplan-leefarea. Albei eenhede het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, koffie- en teemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Ander geriewe in albei eenhede sluit gratis WiFi, braaigeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Net selfsorg. Linne, handdoeke en braaihout is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed, enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid se kombuis het 'n yskas, mikrogolf en stoof. Daar is ook braaigeriewe, WiFi en 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wade-laan 22, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExYjc3MzMzLTU0NGMtNGU0YS1iZGQxLTU4ZWE3ZTcyYWE3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 23 Wade Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.072306566004 28.336921109232
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem