The Cottage
54 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wade-laan 22, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
The Cottage bied 2 selfsorg-eenhede en is in die klein dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.
Die eenhede beskik elk oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n oopplan-leefarea. Albei eenhede het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaat-gasstoof, koffie- en teemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Ander geriewe in albei eenhede sluit gratis WiFi, braaigeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Daar is veilige parkeerplek vir gaste op die perseel beskikbaar. Die kothuis is naby die Maclear Country Club, 'n forelvisvangdam en bergfietsroetes om te verken.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 54 resensies vir The Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Wade-laan 22, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Gaste dink The Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Maclear Grens Area Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wade-laan 22, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom