The Cottage at Nuwejaarsrivier Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Cottage at Nuwejaarsrivier Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis op 'n werkende plaas sowat 4 km vanaf Arabella Gholfbaan in Kleinmond.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en 'n koninggrootte-bed. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en daar is 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitkamerarea het 'n kaggel en dis ideaal vir koue wintersaande.

Die kothuis het 'n houtvuur-warmbad langs die stoep wat braaigeriewe het en gaste kan die pragtige uitsigte van daar af geniet. Kom geniet egte plaaslewe en die natuurskoon van die Overberg se kusstreek. Die plaas is sowat 24 km vanaf Hermanus en 11 km van Kleinmond af. Die omliggende area bied voetslaan- en bergfietsroetes, walviskyk, haaihokduik, gholf en wynproe.

Slaapplek

'n Bespreking by The Cottage at Nuwejaarsrivier Farm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Cottage At Nuwejaarsrivier Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false