Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage on the Corner

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir The Cottage on the Corner
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Geraldine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Net een aand geslaap maar dit het alles gehad wat ons nodig gehad het. Gasvrou was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie, heel lekker, miskien daaraan dink om die bed se matras te vervang. Bai.

Baie mooi ligging en diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what we needed.

Very pleasant lovely cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage on the Corner se terugvoer

Thank you Rob, it was such a pleasure hosting you! Happy travels :)

The Cottage on the Corner
Andre B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Besigheidsreis

Very comfortable and warm welcome from the owner.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and relaxing.

The Cottage on the Corner was our first stop on our road trip from Pretoria to Mosselbay. Here we could relax and unwind with not a care in the world. We had the most incredible dinner at the Stonehouse kitchen on the recommendation of Judy, our host. In the morning we went for a nice run to further explore the town. The cottage was comfortable for the 2 of us, we needed nothing more, the shower was amazing! The little fireplace was a great touch and quickly heated up the cottage. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneske V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was absoluut mal oor die woonstel.

Judy was 'n uitstekende gasheer, altyd byderhand vir enige iets wat ons nodig gehad het. Die woonstel is in 'n pragtige ligging, en so rustig. Sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe O
Enkelreisiger

Lekker gebly en baie vriendelike diens.

Baie mooi en Sani-pas was 'n hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitstekende ervaring.

Baie netjies, uitstekende waarde vir geld en uiters behulpsaam! Beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzil S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om by 'n baie netjiese Cottage en gawe en vriendelike gasvrou te kon oorbly.

The Cottage on the Corner is baie ideaal geleë om die omgewing by Himeville te verken, asook om Sani Pas en Lesotho te besoek. Dit was heerlik om die houtstofie in die Cottage aan die brand te steek en tot laataand in 'n warm plek te kon kuier en oor te slaap. Hierdie plek sal ons verseker weer sien as ons weer in daardie omgewing kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean cottage.

We had a very pleasant stay at the Cottage on the Corner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldi V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect Drakensberg visit.

Absolutely loved our visit here. Such friendly people and an absolutely beautiful area. Will be visiting again on our next trip through the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut verfrissend, netjies en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Die plekkie is absoluut goed ingerig met al jou basic needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage on the Corner se terugvoer

Baie dankie, dit was a plesier om jou te huisves!

The Cottage on the Corner
Emsie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm plekkie op 'n koue reënerige dag.

Ons is vriendelik ontvang en die plek is skoon en gerieflik. Sal hom enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat jy nodig het vir lekker bly is daar.

Baie sentraal as jy Sani Pass wil doen. Lekker ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A warm, welcoming cottage, perfect for an overnight stay or a longer visit.

Judy is a gracious, friendly host who has created a lovely base from which to explore a wonderful part of our country.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meridy P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meridy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and relaxing.

Well located, and you only need arrive. Lot of thougtht put into the self catering aspect for the unprepared person. Quiet and quaint.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too short unfortunately, absolutely stunning place to have stayed in.

The view of the snow on the Drakensberg mountain was absolutely stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage on the Corner se terugvoer

Thank you! It was absolutely lovely to have you to stay. Happy travels!

The Cottage on the Corner
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbuckle-straat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70925261bdc0ba7c8c1e9d4a5225edd8b68415336fe240115352a3e6f732ca3801ec9156e5921041198f0261103ac205dba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 73 Arbuckle Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.742674786583 29.514553342328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem