The Cotton Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Cotton Room is 'n woonstel op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein. Dis ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n gerieflike plek om te oornag na aan verskeie geriewe.

Die woonstelletjie is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 1 gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n afstandbeheerde hek. Ons is na aan verskeie restaurante, winkels, kolleges en is slegs 6 km vanaf die universiteit.

Die kombuis het verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n lugversorging, verwarmer en onbeperkte WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by The Cotton Room sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Cotton Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za