Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cove Beach On Thesen Islands

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir The Cove Beach On Thesen Islands
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Leandri L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leandri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie soos verwag nie.

Die braaier wat met kole werk is onder deurgebrand. Die gaskaggel maak nie vlamme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cove Beach On Thesen Islands se terugvoer

Ek verwelkom resensies, hetsy positief of negatief, maar dit moet net regverdig wees.
Ek het onmiddellik na die gas se aankoms 'n Whatsapp gestuur wat as volg gelees het: "Should you need assistance in starting the gas fire place please let me know". Die gas kaggel is in Mei gediens en daar is 2 vol 48 kg gas bottels. Die gas het my Whatsapp beantwoord met: "thank you so much".
Wat the Weber aanbetref, die 3 stervormige gleuwe word deur die vervaardiger so in gesny dat the vuur kan lug trek. Daar is ook n bak onder die gleuwe om the kole te vang wat deurval.

The Cove Beach On Thesen Islands
Paulo D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulo D
Gesin met klein kinders

Excellent hospitality Anthony.

Really appreciate our requests being accommodated swiftly - felt very much at home. Would love to stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cove Beach On Thesen Islands se terugvoer

Hi Paulo. Thank you for booking with us. Thanks for a great review

The Cove Beach On Thesen Islands
Relda M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M
Gesin met tieners

Pragtige huis, netjies, gesellig en baie goed ingerig.

The Cove is 'n pragtige huis, netjies en baie goed ingerig. Heerlike dek om op te braai en net die omgewing te waardeer. Die seuns kon lekker roei. Dit is baie stil en rustig. Sal hierdie huis enige tyd aanbeveel. Die eienaar was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lee Lane Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e3c13d8156534062c3820b0be0d38aed196914711d936647ab0327acff4efcdcec68c65426bd7a71e7dd519dccd621efc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Lee Lane Leeward Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.046607804359 23.057320452709