Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Croft Cottages

Selfsorg
Kingfisher En Suite-kamer
Vanaf
Vanaf R705
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n geteëlde area met 'n opwasbak, yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Die kamer het 'n verwarmer, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n onderdakstoep en 'n braai is op versoek beskikbaar. Die kamer bied 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg Yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster

Huisreëls

Gaste is verantwoordelik vir breekskade.
Aankoms is teen 21:00 op die laatste, en vertrek is streng 10:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drongo En Suite-kamer
Vanaf
Vanaf R705
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en elektriese komberse, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Die kamer het 'n verwarmer, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n onderdakstoep en 'n braai is op versoek beskikbaar. Die kamer bied 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg Yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster

Huisreëls

Gaste is verantwoordelik vir breekskade.
Aankoms is teen 21:00 op die laatste, en vertrek is streng 10:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Crane - En suite-selfsorgkamer
Vanaf
Vanaf R845
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is langs mekaar. Hulle vorm saam 'n losstaande eenheid. Elke kamer het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, opwasbak, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is draagbare braaigeriewe in die tuin. Elke kamer het 'n verwarmer, elektriese kombers, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en die 2 kamers het uitsig oor die eiendom.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is verantwoordelik vir breekskade.
Aankoms is teen 21:00 op die laatste, en vertrek is streng 10:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loerie - En suite-selfsorgkamer
Vanaf
Vanaf R845
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 2 kamers is reg langs mekaar en saam vorm hulle 'n vrystaande eenheid. Elke kamer het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, wasbak, ketel en broodrooster. Daar is draagbare braaigeriewe in die tuin. Elke kamer het ook 'n verwarmer, 'n elektriese kombers, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie 2 kamers het albei plaasstyl-uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste is verantwoordelik vir breekskade.
Aankoms is teen 21:00 op die laatste, en vertrek is streng 10:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guinea Fowl Kothuis
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdakkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die solder het 3 enkelbeddens. Daar is 'n bad en 'n stort in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasbak, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n kaggel en 'n draagbare braai op die stoep. Al die beddens het elektriese komberse. Die kothuis het WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n uitsig oor die woud en op die voorheuwels van die berge.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is verantwoordelik vir breekskade.
Aankoms is teen 21:00 op die laatste, en vertrek is streng 10:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heron Kothuis
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdakkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die solder het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasbak, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n kaggel en 'n draagbare braai op die stoep. Al die beddens het elektriese komberse. Die kothuis het WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n uitsig oor die woud en op die voorheuwels van die berge en die kothuis bied privaatheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is verantwoordelik vir breekskade.
Aankoms is teen 21:00 op die laatste, en vertrek is streng 10:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cape Parrot Kothuis
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie houtkothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed vir 'n volwassene of 'n stapelbed vir 2 klein kinders. Al die beddens het elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort en is langs die hoofslaapkamer. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas, oond, tweeplaatstoof, mikrogolf, wasbak, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n kaggel en 'n draagbare braai op die stoep. 'n Enkelmotorafdak is beskikbaar vir gaste se motor. Die kothuis het WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is verantwoordelik vir breekskade.
Aankoms is teen 21:00 op die laatste, en vertrek is streng 10:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R705
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Croft Cottages, Xholora, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec2afd8bf7bfec903bc17829ec10a719aba116b5fc2913795da0f783f018e78c6cbe181865e932413485b71fcdb42c34b24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R705 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 The Croft Cottages Xholora 4930 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.546154412078 27.366463246627