Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crooked Tree

Kampeer/karavaan
Oop Staanplek
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Dié staanplekke laat maksimum 4 gaste en 1 voertuig per staanplek toe. Daar is ablusiegeriewe en sonpaneelligte, gasgeisers en ’n aparte opwasarea om skottelgoed te was. Die kampeerplekke is troeteldiervriendelik.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Slegs 4 gaste en 1 voertuig word per staanplek toegelaat. Voertuie en sleepwaens moet in jou toegewese area parkeer word.
Daar is geen kragpunte op die kampeerplekke nie en alle braai-areas is langs die rivier geleë, so brings asb. laterns/flitse en 'n draagbare braai vir jou kampplek saam.
Respekteer stilte tye vanaf 22:00 tot 06:00.
Voetuie moet slegs in toegewese areas parkeer word.
Die gebruik van vuurwerke en ander plofstowwe is streng verbode op die kampeergronde en in die hondepark.
Respekteer jou omgewing. Los natuurlike areas soos jy dit gekry het. Moenie aan bome sny, kap of enige skade rig nie. Moenie enige sigaretstompies, koeldrankblikkies, papier op die grond of in die river gooi nie.
Die besoedeling van riviere en die gronde sal nie geduld word nie.

Troeteldierbeleid:
Ons laat slegs gesosialiseerde honde by The Crooked Tree toe, dit beteken honde wat met mense en ander honde oor die weg kan kom.
Maak asb. skoon agter jou troeteldiere, of dit nou op jou kampeerplek is, of wanneer jy saam met jou hond deur die kampeergronde stap. Maak seker jou troeteldier rig nie skade aan ander gaste se kampeerplekke nie.
Honde mag slegs in jou toegewese kampeerplek gevoer word, en dit moet in die tent plaasvind as jy nie ’n omheinde staanplek het nie om aggressie rondom kos te vermy.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Omheinde Staanplekke
Vanaf
Vanaf R450
per eenheid
Beskrywing

Die omheinde staanplekke word het ’n lae heining en hek, en daar is plek vir 4 gaste en 1 voertuig per staanplek. Daar is ablusiegeriewe en sonpaneelligte, gasgeisers en ’n aparte opwasarea om skottelgoed te was. Die kampeerplekke is troeteldiervriendelik.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Slegs 4 gaste en 1 voertuig word per staanplek toegelaat. Voertuie en sleepwaens moet in jou toegewese area parkeer word.
Daar is geen kragpunte op die kampeerplekke nie en alle braai-areas is langs die rivier geleë, so brings asb. laterns/flitse en 'n draagbare braai vir jou kampplek saam.
Respekteer stilte tye vanaf 22:00 tot 06:00.
Voetuie moet slegs in toegewese areas parkeer word.
Die gebruik van vuurwerke en ander plofstowwe is streng verbode op die kampeergronde en in die hondepark.
Respekteer jou omgewing. Los natuurlike areas soos jy dit gekry het. Moenie aan bome sny, kap of enige skade rig nie. Moenie enige sigaretstompies, koeldrankblikkies, papier op die grond of in die river gooi nie.
Die besoedeling van riviere en die gronde sal nie geduld word nie.

Troeteldierbeleid:
Ons laat slegs gesosialiseerde honde by The Crooked Tree toe, dit beteken honde wat met mense en ander honde oor die weg kan kom.
Maak asb. skoon agter jou troeteldiere, of dit nou op jou kampeerplek is, of wanneer jy saam met jou hond deur die kampeergronde stap. Maak seker jou troeteldier rig nie skade aan ander gaste se kampeerplekke nie.
Honde mag slegs in jou toegewese kampeerplek gevoer word, en dit moet in die tent plaasvind as jy nie ’n omheinde staanplek het nie om aggressie rondom kos te vermy.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rivierfront Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R500
per eenheid
Beskrywing

Dié ruim, oop staanplekke kyk oor die Magaliesrivier uit en daar is plek vir 4 gaste en 1 voertuig per staanplek. Daar is ablusiegeriewe en sonpaneelligte, gasgeisers en ’n aparte opwasarea om skottelgoed te was. Die kampeerplekke is troeteldiervriendelik.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Slegs 4 gaste en 1 voertuig word per staanplek toegelaat. Voertuie en sleepwaens moet in jou toegewese area parkeer word.
Daar is geen kragpunte op die kampeerplekke nie en alle braai-areas is langs die rivier geleë, so brings asb. laterns/flitse en 'n draagbare braai vir jou kampplek saam.
Respekteer stilte tye vanaf 22:00 tot 06:00.
Voetuie moet slegs in toegewese areas parkeer word.
Die gebruik van vuurwerke en ander plofstowwe is streng verbode op die kampeergronde en in die hondepark.
Respekteer jou omgewing. Los natuurlike areas soos jy dit gekry het. Moenie aan bome sny, kap of enige skade rig nie. Moenie enige sigaretstompies, koeldrankblikkies, papier op die grond of in die river gooi nie.
Die besoedeling van riviere en die gronde sal nie geduld word nie.

Troeteldierbeleid:
Ons laat slegs gesosialiseerde honde by The Crooked Tree toe, dit beteken honde wat met mense en ander honde oor die weg kan kom.
Maak asb. skoon agter jou troeteldiere, of dit nou op jou kampeerplek is, of wanneer jy saam met jou hond deur die kampeergronde stap. Maak seker jou troeteldier rig nie skade aan ander gaste se kampeerplekke nie.
Honde mag slegs in jou toegewese kampeerplek gevoer word, en dit moet in die tent plaasvind as jy nie ’n omheinde staanplek het nie om aggressie rondom kos te vermy.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 64 Rustenburgweg, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed79f33523ac71c0d75888e213e340077344de3ba9a756d03ff97a5e16aa56ec1cf6df6c982f27cfecba532ea4dbd68a788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 4 Portion 64 Rustenburg Road Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -25.965084401465 27.531778580029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem