Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crooked Tree

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Kayla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 9 resensies vir The Crooked Tree
Netheid
3.9/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Maddison-lee B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maddison-lee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great concept.

The concept is great with fenced-off camps and walking routes. The tables and braai in the camp were welcome. Fences could do with some maintenance, ours did not close. Photos indicate grass in fenced camps which is not the case, very dusty. I booked specifically for the grass. I didn't see the supposed security that roams Friday and Saturday. Only one ablution block which is quite the walk depending on where you camp. Some cobwebs could be cleared in the bathroom. Also note you must sign an indemnity form which is not indicated in the listing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Crooked Tree se terugvoer

Hi Maddison-Lee,

Thank you for your feedback. We are always striving to be better.
I apologise for the grass shown on old photos, we are in the process of taking new photos since we are upgrading with new tables etc. We had grass previously but it deteriorated. Grass would be lovely but doesn't last. We are looking at other options for these areas.
The fences are going to change altogether, so this is on the cards for maintenance. We have also just levelled all the fenced off areas to make these stands more suitable for tents.
Signing an indemnity form is common practice at any camping ground.

Much Love and lots of wags,
The Crooked Tree

The Crooked Tree
Daniela H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniela H
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay, just wished there was a pool.

We enjoyed our stay, a pool would have been amazing, especially for the kids. The river swim is not too great for them. The fenced camps are great, but the fencing and gates could use some loving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Robin C
Gesin met klein kinders

Clean venue, but.

The venue overall is clean, as were the ablutions, however, some of the amenities are in serious need of replacement because of termite-destroyed wood. There are only 2 ablutions and 2 sinks near the entrance for the entire venue. It also needs to be mentioned that the entrance road is not in good condition and only really suitable for SUVs as regular cars stand a very good chance of bottoming out really badly and taking damage. The road traffic noise at night is very noticeable, and despite the venue having a strict no music policy, it sounded like someone was having a disco nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stella P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil area met oorgenoeg bome en privaatheid

Daar was warm water in die ablusie ten spyte van kragonderbrekings. Plek is skoon en netjies, mense is vriendelik. Ons het geen probleme ervaar nie. Die hoofroete wat daar langs verbyloop kan bietjie lawaaierig wees deur die nag. Neem alles wat nodig is saam aangesien daar nie 'n winkel naby blyk te wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Unieke wegbreek.

Die voordeel is vir seker die afstand van die huis af, en die feit dat die hondekinders kon saamgaan! Die kampplek is redelik goed versorg, en die badkamers netjies, alhoewel die watertemperatuur nie is wat mens van gas sal verwag nie. Die staproetes was teleurstellend, dit was swart moeras-modder. Die jonger honde was mal daaroor, die ouer honde en mense minder so. Daar is nie water naby aan die staanplekke nie, so neem 'n waterkan saam. Die water by die opwasarea is nie regtig warm genoeg om skottelgoed te kan was nie. Verwag ook redelike padgeraas (voertuie en trokke) deur die nag, maar dit word effens verdoesel deur die stroom langs jou. Slegs 4 of 5 van die kampplekke is privaat, so maak jou keuses mooi! Ons was gelukkig genoeg om een van hierdie te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize A
Gesin met tieners

Heerlik naby aan die natuur!

Die bospaadjies was die beste! Heerlike groot kampplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giselle P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Giselle P
Gesin met klein kinders

Vreeslik raserig.

Plek is pragtig en die kampterrein is baie mooi, maar dit is ongelooflik raserig. Dit is 100 m van die R24 en mens hoor die heeltyd karre en trokke. Alhoewel die kampterrein geen musiek toelaat nie, het hulle bure nie dieselfde reëls nie en ons is wakker gehou deur baie harde musiek en geskree wat regdeur al twee aande wat ons daar was gehou het. Die klank was so naby, dit kon netsowel op dieselfde terrein gewees het. Ons kon glad nie slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H
Saam met vriende

Lovely area and camp site.

Would be nice if there was a pool or area for fishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 64 Rustenburgweg, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed79f33523ac71c0d75888e213e340077344de3ba9a756d03ff97a5e16aa56ec1cf6df6c982f27cfecba532ea4dbd68a788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 4 Portion 64 Rustenburg Road Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -25.965084401465 27.531778580029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem