LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cullinan Inn | LekkeSlaap
+14

The Cullinan Inn

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir The Cullinan Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Herman H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goeie toiletgeriewe.

Alles in een vertrek.

The Cullinan Inn's terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons beskrywing is egter baie duidelik dat die kamers Victorian en-suite is, en ons fotos is spesifiek so geneem dat dit duidelik blyk dat dit die uitleg van die kamer is.

The Cullinan Inn
Velme J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Velme J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, sentraal geleë.

Vriendelike mense wat uit hul pad gegaan het om ons te akkommodeer. Pragtige kamer met 'n lekker bed. Ons het soos babas geslaap. Restaurante en besienswaardighede is nie te ver geleë. Ons sal vir seker weer gaan!

Michelle T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus, skoon en gerieflike oornagplekkie.

Tussen bekoorlike bome, voer die Cullinan Inn jou terug na die ouer dae, waar dinge bietjie meer eenvoudig was. Daar vertoef mens tydelik op 'n nostalgie rit.

Susan W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant with all the basics.

It had all that was needed for an overnight stay. Wi-Fi would make a big difference and updated information on where to eat and what to do.

Sean S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, neat and friendly staff.

The room was lovely - beautiful classic design and staff were accommodating and friendly.

Lettie F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, baie netjies, vriendelike diens.

Die diens vanaf die webtuiste in alle opsigte uitstekend. Ons is die hele tyd vooraf op hoogte gehou deur e-posse en WhatsApps. Jaco het ook kontak gemaak, ons baie goed ontvang en by ons planne ingeval.

Juane V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juane V
Enkelreisiger

Heerlike verblyf.

Sien sterre.

Estelle R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle R
Enkelreisiger

Ontspannend.

Heerlike, rustige omgewing. Love die stoep en groot bome!

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 119, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2794baef123f5469e942a7492f048cf90f02127209fbbf7e6bf363e97a9f44dbe826b7ca9fbd2eef6073b0a2a2239878274?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 119 Oak Avenue Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.673453089979 28.522554783992
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!