Hickmans River Akkommodasie by The Deck Cove Rock Country Estate | LekkeSlaap
+17
+17

The Deck Cove Rock Country Estate

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-singel 47, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5208, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Deck Cove Rock Country Estate is op 'n veilige landgoed in Oos-Londen geleë. Die Amalinda Natuurreservaat, Oos-Londen se Akwarium, die strande en West Bank-gholfklub is lekker naby.

Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 2 sitakamers, en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste twee slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, en 'n skottelgoedwasser. Verder is daar 'n binne- en buitebraaier, gratis WiFi, 'n TV, gedeelde DStv en parkeerplek op die perseel.

The Deck Cove Rock Country Estate het ook 'n gholfbaan, tennisbane, swembad, speelgrond, en 'n klubhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by The Deck Cove Rock Country Estate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir The Deck Cove Rock Country Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Coral-singel 47, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5208, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Deck Cove Rock Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-singel 47, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5208, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYzY5ZDE4LTJmZDQtNGU2My04OGU4LTI3NWM1N2Q0MDQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 47 Coral Crescent Cove Rock Country Estate 5208 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.072121756334 27.829248905182
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za