LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Deck Cove Rock Country Estate | LekkeSlaap
+17

The Deck Cove Rock Country Estate

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir The Deck Cove Rock Country Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Malitaba Elizabeth M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malitaba Elizabeth M
Saam met vriende

Clean. Everything was in order.

Safety, clean and quiet place.

Dirk B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruimtevolle, netjiese plek met alles in een.

Alles was in plek met ons aankoms. Groot, netjiese woning met twee privaat braaiplekke, een binne en een buite, met vuurmaakhout. Stil omgewing met goeie sekuriteit.

The Deck Cove Rock Country Estate's terugvoer

Thank you, glad you had a great stay at the Deck. Look forward to seeing you again in the future.

The Deck Cove Rock Country Estate
Cindy G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G
Saam met vriende

It was awesome!

The place was so peaceful. We had an awesome time.

The Deck Cove Rock Country Estate's terugvoer

Glad you had an awesome time.

The Deck Cove Rock Country Estate
Jeanette D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Fantasties toegeruste familie huis in rustige eco-estate.

The Deck is 'n baie goed toegeruste huis met oorgenoeg leefareas vir 'n groot gesin/familie. Onderdakbraai-area form 'n gesellige kuierarea. Eienaar was altyd beskikbaar, vriendelik en hulpvaardig gewees as ons iets wou uitvind. Huis is loopafstand van die klubhuis, swembaddens, tennisbaan en strandhek af. Voorstelle: 'n Mop in die skoonmaakkas, meer opskeplepels en instruksies vir die DStv (aangesien die dekodeerders en TV's nie almal by mekaar is nie). Baie dankie vir fantastiese langnaweek! Ons sal verseker weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Natasha N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Gesin met tieners

Home away from home.

Alles was skoon en netjies. Veilig en rustig. Kinders het dit geniet om te kan gholf speel en al het die weer nie aldag saamgespeel nie, het hulle die strand ook geniet. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Sal vir seker weer daar gaan bly, die keer vir baie langer. Dit was regtig baie lekker. Groete, sien julle gou weer.

Craig R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Craig R
Gesin met klein kinders

Awesome clean place with everything that you would need and more!

Great place! Clean, secure and very well maintained. Most beautiful beach in East London for sure.

The Deck Cove Rock Country Estate's terugvoer

Thank you. We are glad you enjoyed your stay at The Deck. Look forward to welcoming you again in the near future

The Deck Cove Rock Country Estate
Yolandi M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie oulike huis, maar dink dit sou beter gewees het as ons geweet het daar is permanente blyer op die perseel. Parkering was onduidelik aangesien ons 2 motors gehad het. Van die deure kon nie oopgesluit weens persoonlike goed in die huis. Familie foto's dalk nie so goeie idee vir ander mense nie, sou verkies het dat dit nie daar was nie. Ons het 7 mense gehad, maar daar was nie 5 borde. Messe goed ook deurmekaar. Nog ou kruideniersware in kaste ens. Twee trappe los, asook die reling op boonste vloer en die matte is nogals grillerig. Bietjie skoonmaak sou waardeer word aangesien van die kombuis kaste ongelooflik muf ruik so dit trek in die bakke in. Na dat 'n mens dit seker gewoond word was dit nie 'n slegte bly gewees nie, maar hierdie is goedjies wat dit van okay na fantasties kon verander het.

The Deck Cove Rock Country Estate's terugvoer

Thank you Yolandi for your review.
I will have a look into all your recommendations.
There is a full white dinner set in another cupboard.
I will rearrange so that they are easier to find.

The Deck Cove Rock Country Estate
Francis K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis K
Gesin met tieners

Awesome.

There is absolutely nothing negative that I can write about the Deck Cove Rock. It was just an amazing stay with the family.

The Deck Cove Rock Country Estate's terugvoer

Thank you Francis. Glad you enjoyed your stay.

The Deck Cove Rock Country Estate
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-singel 47, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5208, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYzY5ZDE4LTJmZDQtNGU2My04OGU4LTI3NWM1N2Q0MDQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 47 Coral Crescent Cove Rock Country Estate 5208 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.072121756334 27.829248905182
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!