LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Decks 1102 by CTHA | LekkeSlaap
+25

The Decks 1102 by CTHA

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
The Decks 1102 by CTHA
Selfsorg.
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vanaf 17 Jan 2022 tot 28 Feb 2022.

Huisreëls

- 'n Breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word.
- Die bedrag hang van die standaard van die woonstel af en kan na die eienaar/bestuur se goeddunke verander. Die deposito is in kontant of via EFT of die Secure Payment Link wat deur CTHA of die gasheer gestuur word betaalbaar. Die rede vir die breekskadedeposito is vir enige gevalle, maar nie beperk tot, verlore sleutels, skade aan eiendom, gevlekte linne, baie vuil woonstel of geraas. Indien daar geen sulke klagtes is nie word nie deposito 14 dae ná vertrek terugbetaal.

- 'n R300 groet-en-ontmoei-fooi geld indien gaste na 18:00 eers inklok.
- Die oorspronklike kredietkaart wat gebruik is om die bespreking te maak, moet saam met 'n bewys van die kaarthouer se identiteit getoon word wanneer gaste inklok.
- Geen sleutels sal sonder die bogenoemde oorhandig word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R840
R840 R546
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
R840 R546
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
R840 R546
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks 1102, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e34d80e39c9f125d8432548574739618d1fe5631ca143c8d8546d239bfb5435fe92034ba6236032c17448a8d38adb945fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840, nou Vanaf R546  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 67 Long Street 1102 The Decks 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.92179 18.42015
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!