LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Den | LekkeSlaap
+12

The Den

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountain View-weg 43, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R800 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Den is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-gaste-eenheid wat op 'n privaat eiendom is, maar 'n eie aparte ingang in Ridgeworth in die noordelike voorstede van Kaapstad het. Die eiendom is naby Willowbridge Mall, Tygervalley Centre en fantastiese restaurante in Tygerwaterfront en bied ook maklike toegang tot die N1.

The Den het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir sakereis of besoeke aan Kaapstad, vriende en familie. The Den het 2 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oulike kombuisie is met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eethoek het 'n ronde eettafel en sitplek vir 5. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Die eenheid bied toegang tot 'n klein onderdakstoep met 'n eetkamertafel met sitplek vir 2.

Slaapplek

’n Bespreking by The Den sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Den
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mountain View-weg 43, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountain View-weg 43, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA150c56d6535605835aaf7560bf9da7d7b73ac22d9bb4f34c0db4e1e7d8ea74e06e50add454fde99d83a01c035cd4f132002e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 43 Mountain View Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.87215 18.64879
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!