Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Den Apartments by Raw Africa Collection

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Spanish Farm Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir The Den Apartments by Raw Africa Collection
Netheid
4.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tanja L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanja L
Gesin met tieners

Pagtige woonstel, maar te naby aan R44.

Lawaai van die pad af net te erg. Noodligte vir beurtkrag asb. Veiligheidswagte baie behulpsaam. Kommunikasie van kontakpersoon baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanri P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri P
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en uiters netjies!

Baie netjies en skoon, ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estell L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estell L
Besigheidsreis

Skoon, netjies, goed toegeruste woonstel.

Sentraal geleë, maar naby besige pad. The Den Apartments gee 'n gratis een dag skoonmaakdiens aan die woonstel. Sou eerder wou gehad het dit moes later in die week gewees het en nie op dag twee van ons verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf. Parkeerplek is ’n probleem.

Baie mooi en gemaklike eenheid, maar nie baie skoon nie en parkeerplek was 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelis G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik koel (aircon) met aankoms. Goed toegerus en netjies.

Was slegs vir een nag daar, maar presies aan al ons behoeftes voldoen. Vriendelike hulp, wat my ingelig het ek het iets agtergelaat en dit terug aan my besorg het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, peaceful and relaxing stay at Den Apartments.

The pool and view on the top floor was breathtaking. The modern design finishes in the apartment was impressive. I would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 410
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dennesigstraat 2 - 4, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2r9bGJQMAZi5sNOPeBhz3dFWZ1BlonwUKIq9lBKLZHNV25eO7u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 410 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 - 4 Dennesig Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.931843220931 18.853469468123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem