The Dorr Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Dorr Guesthouse is in een van die strate in Sandton geleë. Die gastehuis bied luukse verblyf, sowel as die vriendelike gasvryheid van 'n privaat huis. Die gastehuis is in op 'n landgoed in Hurlingham Manor geleë. Dit is stapafstand van restaurante, 'n supermark en St Stithians College af. Sandton City, Midrand en Rivonia is net 'n kort entjie se ry van die gastehuis af. The Dorr Guesthouse is 'n rustige hawe in die besige stad.

'n Heerlike, volledige Engelse ontbyt word elke oggend in die eetkamer voorgesit. Die eetkamer kyk uit oor die tuin en swembad. Heerlike aandetes kan ook op versoek voor 16:00 op die inklokdag voorgesit word. Elke gastekamer beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n LCD-TV teen die muur, gratis koffie- en teemaakgeriewe en WiFi. Daar is DStv-kompak in 4 van die kamers. Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Dorr Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za