Sandton Akkommodasie by The Dorr Guesthouse | LekkeSlaap
+65

The Dorr Guesthouse

24 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir The Dorr Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eben S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S
Enkelreisiger

Goeie ligging en waarde vir geld.

Gastehuis is goed geleë met goeie en vriendelike diens van gasheer. Waarde vir geld vir die area.

Zelda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome guesthouse - right next to St Stithians school.

Suited our purpose. Close to St Stithians - walked to the hockey every day. Nice area. Lots of traffic noises - but couldn't be helped by the guesthouse.

Charl S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Besigheidsreis

Perfect for my business trip.

The host, Severin, is very friendly and welcoming. Thanks once more for going the extra mile and helping push my car to get it started due to flat battery! Very helpful indeed.

Nompumelelo S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nompumelelo S
Enkelreisiger

Warm welcome and spotless clean.

The manager even took me to the nearby shop at no fee. Warm welcome. Friendly owners and staff .I highly recommend it and I would definitely come back.

Anzél H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anzél H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis aan te beveel.

Ons is baie tevrede na ons verblyf by The Dorr Guesthouse. Ons kon vroeër inboek en Severin was ‘great’ - hy het selfs vir ons wegneem-ontbyt gereël, omdat ons vroeg moes ry. Lekker vars vrugteslaai, so netjies verpak. Die lugversorging het baie gehelp. Die feit dat ‘hand wash’, ‘shampoo’ en ‘shower gel’ beskikbaar is, was ‘n ekstra pluspunt. Die kamer was ruim, skoon en netjies. Sal die plek beslis aanbeveel

Mandie N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie N
Besigheidsreis

Dit was net ongelooflik! Alles perfek!

Alles wat net asemrowend van die begin af. Dit voel soos 'n tweede tuiste. Vriendelike behulpsame gasheer. Só welkom gevoel en sal dit verseker vir ieder en elk aanbeveel!

Nicki B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicki B
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Dit was baie goed, dankie, en ek kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

Dillon J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon J
Enkelreisiger

Goeie, netjiese waarde-vir-geld-verblyf met 'n fantastiese ontbyt.

Heerlik gebly soos altyd. Baie dankie.

Charmaine F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was met 'n groot glimlag ontvang. Kamer was baie mooi en privaat balkon gehad. Het so lekker met Severin gesels, baie aangename mens. Ontbyt was elke oggend uit die boonste rak uit. Sal verseker weer daar gaan bly en dan hopelik vir meer as net 2 aande. Het die 3 dae so geniet. Het vergeet dat ons in middel van Johannesburg is.

Leoni V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni V
Saam met vriende

Verblyf was uitstekend!

Verblyf was skoon en netjies. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was gemaak met soveel omgee en moeite. Was naby geleë aan ons bestemming. Vir seker 'n aanbeveling vir enige reisiger!

Dillon J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon J
Saam met vriende

Uitstekende diens. Uitstekende ontbyt.

Ons sal nooit weer êrens anders oorbly as ons in die Sandton-area is nie. Ek kan Dorr Guesthouse sterk aanbeveel vir enige reisiger. Baie dankie!

Zelri S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelri S
Besigheidsreis

Vriendelike, gemaklike verblyf.

Die ontbyt alleen maak die plek die moeite werd. Die bestuurder is ongelooglik hulpvaardig en ons het baie lekker daar oornag om ambasade toe te gaan.

Barend G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G

10/10.

Baie goed. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Bianca G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plekkie.

Ek en my verloofde het een aand oorgeslaap by Dorr Guesthouse. Die eienaars is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Perfekte area as mens iets in Sandton moet doen, glad nie verkeer gehad nie. Massiewe ontbyt met vrugte, jogurt, muffins en volle Engelse ontbyt met sap en filter koffie. Baie goeie prys as mens die ligging en kos ingedagte hou. Baie lekker geslaap en warm stort.

Johan D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Uitstekend in 'n veilige buurt.

Die bestuurder is ontsettend hulpvaardig en vriendelik.

Maryna L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L

Uiters vriendelike, hulpvaardige diens!

Van ons aankoms is ons vriendelik en hulpvaardig ontvang. Die ligging was ideaal vir ons behoefte. Klein detail in die kamer, het dit baie spesiaal gemaak. Sal vir seker weer daar oornag, indien ons in die omgewing is.

Erich H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich H
Besigheidsreis

Baie vriendelike gasheer.

Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

Rolf R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf R
Besigheidsreis

Perfek!

Hier ervaar jy uiterste vriendelikheid. Alles is skoon. Ontbyt is uit die boonste rakke!

Stella D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella D
Saam met vriende

Relaxed , clean and safe.

I must say, we had an awesome overnight stay, the place is peaceful, clean and the breakfast was good. Thank you. Hope to see you soon.

Jacobus Daniel E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus Daniel E
Gesin met tieners

Ek kan The Dorr Guesthouse enige tyd aanbeveel, baie goeie waarde vir geld, heerlike ontbyt en vriendelike personeel.

The Dorr Guesthouse is baie goed geleë vir 'n besigheids besoek aan Sandton. Dit bied goeie waarde vir geld, daar is genoeg veilige parkering op die perseel. Die personeel is baie vriendelik, en die ontbyt is uitstekend. Ek kan die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Lekina G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lekina G
Saam met vriende

Excellence.

We enjoyed our stay there.

Tp E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tp E
Besigheidsreis

Baie vriendelike, professionele hulp ontvang.

Ons het 'n spesiale versoek gehad tydens ons verblyf dat ons vroeg voor daglig asb. weer wil vertrek vir besigheid, nie net was die hek vir ons oopgesluit nie, maar professionele staf het gewag om ons om hulp te snel om ons tasse te dra en met 'n ontbyt/kospakkie vir die pad. Ek was aangenaam verras oor die moeite. Dankie.

Ettienne B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne B
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld in die omgewing. Kamer was klein, maar skoon en netjies ... 'n Baie goeie opsie as jy slegs slaapgeriewe benodig en nie baie tyd in die kamer spandeer nie.

Sonja D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Besigheidsreis

Aangename verblyf en heerlike ontbyt!

Ons het baie veilig gevoel omdat die gastehuis in 'n sekuriteitsarea is. Ons is vriendelik ontvang en is bederf met 'n heerlike groot ontbyt.

Vanaf R998
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R998
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R998
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop-singel 39 , Hurlingham Manor, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc0841d4b32c4310b23ba0907da0e6b8f5f2b31a5d6489875a470cc129fb08e68f9bb31f611085d4b77c5a17d4f5175458d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R998  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 39 Goedehoop Crescent Hurlingham Manor 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.085607637943 28.023757338524
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za