Lyttelton Manor Akkommodasie by The Duck | LekkeSlaap
+13

The Duck

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unielaan 120 , Lyttelton Manor, Centurion, 0140, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Duck is in die hartjie van Centurion in die voorstad Lyttelton Manor in Pretoria.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede een het 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6. Die leefarea het 'n sitkamerstel en lei na 'n stoep. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom is minder as 1 km van Unitas Hospitaal en 1,5 km van Centurion Mall af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Duck sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Duck
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Unielaan 120 , Lyttelton Manor, Centurion, 0140, Gauteng
  • Gaste dink The Duck het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unielaan 120 , Lyttelton Manor, Centurion, 0140, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcIskntXrcPiVAutgnzOwg5yH8Z7qDnl0rcYdxVsGaAR2uauB0O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 120 Union Avenue Lyttelton Manor 0140 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.831616 28.20657
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za