20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Jun 2020 tot 6 Jul 2020.
Glengariff Akkommodasie by The Dune | LekkeSlaap
+22
+22

The Dune

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balugha Rivierlandgoed 79, Glen Gariff, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Dune is 'n pragtige selfsorghuis op die Balugha Rivierlandgoed naby Glen Gariff net buite Oos-Londen in die Oos-Kaap. Dié landgoed is naby die rivier, strand, winkels, koffiewinkels, restaurante en wildreservate. Gaste kan die beste van die Oos-Kaap hier ervaar en lekker ontspan.

Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n TV, 'n en suite-badkamer en 'n aantrekkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n opwaskamer. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en WiFi is beskikbaar. Die huis het ook 'n binnebraai-area met 'n pragtige uitsig. Dit bied toegang tot 'n onderdakbalkon met sonstoele. 'n Kajak, roeiski en roeispane is beskikbaar.

Balugha Rivierlandgoed het toegangsbeheer en bied 'n veilige buitegrens met elektriese heinings, 'n gemeenskaplike braai-area, 2 direkte toegangspunte tot die rivier en die strand en 'n speelplek vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by The Dune sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Balugha Rivierlandgoed 79, Glen Gariff, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
was R2 500
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
was R2 500
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balugha Rivierlandgoed 79, Glen Gariff, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlp7oEU5kVoc8wKZpBUdhiLGU1NfLRqCUIpQ7nromiDlGGc5qCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 79 Balugha River Estate Glen Gariff 5259 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.889572958855 28.086618780876
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za