Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magoebaskloof Mountain Estate

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46A Franschoek, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Magoebaskloof Mountain Estate bied 'n unieke, dog gasvrye en vriendelike atmosfeer. Die eenheid is in Magoebaskloof geleë en is ideaal vir 'n romantiese- of gesinswegbreek in hierdie pragtige omgewing.

Die huisie bied slaapplek vir 4 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n ruim, en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n enkelstapelbed wat die en suite-badkamer deel. Die leefarea bied sitplek en 'n eetkamertafel met stoele, asook 'n TV met Netflix. Die ten volle toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond / konveksie-oond, 'n tweeplaatstoof en ander toebehore. Daar is stoepmeubels op die patio en 'n braaiplek.

Magoebaskloof Mountain Estate is naby aan talle besienswaardighede en bied ongelooflike uitsigte oor die woud en berge.

Slaapplek

’n Bespreking by Magoebaskloof Mountain Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tripelstapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Magoebaskloof Mountain Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 46A Franschoek, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Magoebaskloof Mountain Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46A Franschoek, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyNTVmOWRlLTM1ODYtNDg4MC1hOWFhLWFjMDVjNzg1M2Q1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 46A Franschoek Magoebaskloof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.869679218039 30.005321001307