LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Edge Boutique Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+29

The Edge Boutique Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir The Edge Boutique Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maretha V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring om by hierdie baie spesiale B&B oor te slaap!

Hierdie B&B het al ons verwagtinge oortref! Ons was verras met die home away from home gevoel, waar niks ontsien is om die gaste tuis te laat voel nie! Shirley is ‘n wonderlike bestuurder en baie besorgd oor die gerief van haar gaste! Die dekor is pragtig en beddegoed ongelooflik! Ons was verras deur die vertroue wat in gaste gestel word by die gebruik van die pragtige wynkelder en kroeg! Dankie vir ‘n onvergeetlike ervaring - ons kan The Edge 100% aanbeveel en sal beslis weer daar wil oornag!

The Edge Boutique Bed & Breakfast's terugvoer

Liewe Maretha,
Baie, baie dankie. Hopelik sal julle weer gou gou kom kuier.
Ons waardeer dit.

The Edge Boutique Bed & Breakfast
Colleen P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen P
Saam met vriende

Outstanding, fantastic, pure pleasure.

Shirley ensured that we were very well cared for. She went out of her way and the ladies making the breakfast certainly added extra touches to our plates/meals.

The Edge Boutique Bed & Breakfast's terugvoer

Hi Colleen,
We're so happy that you enjoyed your stay at our B&B. We always thrive to make our guests feel welcome.
We hope you'll visit soon.
Kind regards
Management and staff

The Edge Boutique Bed & Breakfast
Melissa D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf wat perfek is as jy ‘n bietjie wil rus.

The Edge is op die rivierbank wat ongelooflike uitsigte het en die kamers is baie groot en goed toegerus. Al die staf is vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig gevoel asof ons by ons eie huis is behalwe dit is ongelooflik mooi! Wat meer wil jy hê as die “in die bos” gevoel al is jy in die stad!? Loved it!

The Edge Boutique Bed & Breakfast's terugvoer

Baie, baie dankie.

The Edge Boutique Bed & Breakfast
Marizanne P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die beste gastehuis wat ek nog in gebly het, sal altyd weer teruggaan.

Goeie ligging, baie modern en gerieflik, personeel laat jou tuis voel, sal beslis weer en weer daar gaan oornag, 10 uit 10 vir The Edge boutique, julle is die beste.

The Edge Boutique Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie Marizane. Ons waardeer. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Bestuurder en Personeel
The Edge Boutique Bed & Breakfast

The Edge Boutique Bed & Breakfast
Ilse J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Gesin met klein kinders

Wonderlik, rustig met asemrowende uitsig.

Edge Boutique is regtig 'n diamant van 'n plek in Oos-Londen, die uitsig van die rivier is asemrowend, die mense is so verwelkomend en vriendelik, dit voel of jy in jou eie huis is. Die kamers en dekor is skoon en modern, jy voel dadelik tuis. Jy is naby die Gonubie strand, na 'n lekker dag by die strand kan jy nog lekker by die swembad ook gaan rus reg langs jou kamer. My en my gesin sal in 'n oogwink weer hier inboek. Dit is elke sent werd vir 'n wonderlike vakansie.

The Edge Boutique Bed & Breakfast's terugvoer

Baie Dankie Ilse, ons waardeer opreg en hoop ons kan jou en jou gesin in die nabye toekoms weer huisves.
Vriendelike Groete,
Bestuurder en Personeel
The Edge Boutique Bed & Breakfast

The Edge Boutique Bed & Breakfast
Karen C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Excellent!

What a wonderful place! Very comfortable.

Marizanne P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, wonderlike verblyf.

Lanklaas so lekker geslaap by 'n B&B, uitstekende diens en ontbyt. Sal beslis weer daar slaap.

Renske D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske D
Saam met vriende

Ongelooflik!

Dié was seker die beste verblyf wat ek al ooit in gebly het. Alles van die plek is perfek!

Sonja D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en prentjiemooi uitsig oor Gonubie rivier.

Ons het ons oornag by The Edge geniet. Die akkommodasie is stylvol en die kamers baie goed ingerig. Die gastehuis is in 'n rustige omgewing met asemrowende uitsig oor die Gonubie rivier geleë. Ons is vriendelik ontvang en ontbyt was baie keurig voorberei. Ons sal The Edge enige tyd aanbeveel.

Derick V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamer met mooi uitsig, heerlike ontbyt en vriendelike diens..

Dankie Tracey. Jy gee 'n hulpvaardige en vriendelike persoonlikheid aan 'n asemrowende gastehuis.

The Edge Boutique Bed & Breakfast's terugvoer

Dear Derick,

Thank you very much for your great review. We work very hard to provide the best possible environment for a comfortable stay, so I am happy to see that it reflected on your last visit. We are looking forward to welcoming you back really soon.

Kind Regards,
Tracey

The Edge Boutique Bed & Breakfast
Adele G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Enkelreisiger

Weelderig, stylvol en goed opgeleide personeel.

Kamers is regtig pragtig, ruim en het als wat jy benodig, die ligging van die gastehuis is fantasties en die ontbyt regtig smaaklik.

Stephne C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan in luuksheid.

Wonderlike ligging, ruim vertrekke, skoon en gerieflik. Mense is baie vriendelik en professioneel. Baie rustige atmosfeer en baie stylvol. Die kos is ook baie goed.

Magritha J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magritha J
Besigheidsreis

Perfek! Baie dankie!

Sien sterre.

Siphokazi M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphokazi M

Excellent.

Everything was excellent, wouldn't change anything, love the place, definitely coming back.

The Edge Boutique Bed & Breakfast's terugvoer

Dear Siphokazi,

We are pleased to hear that you had a wonderful stay at The Edge. We are looking forward to welcoming you back.

Kind Regards,
Tracey

The Edge Boutique Bed & Breakfast
Monja J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja J
Besigheidsreis

Ongelooflik!

Tracy en haar personeel was ongelooflik professioneel. Die opset is ongelooflik langs die water. Die kamers was meer as net skoon, dit was lekker cosy en gerieflik. Alles binne 'n gas se bereik. Ons het met 'n swaar hart vandaar vertrek. The Edge Boutique word ten sterkste vir enige besoeker aanbeveel!

The Edge Boutique Bed & Breakfast's terugvoer

Greetings from The Edge Boutique Bed & Breakfast and thank you on your encouraging and supportive review! It is great and heart-warming to read of your experience during your stay with us and we are so pleased we were able to make your stay enjoyable. Thank you for your most kind review. We are looking forward to be welcoming you back in the near future.

The Edge Boutique Bed & Breakfast
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 1, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZmEzODhlLWM1NGMtNGY5MS1iYTcyLTlhYzk1OWEyM2ExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 1 Smith Street Gonubie 5256 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.9396216 28.0221256
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!