The Elegant Elephant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Elegant Elephant bied selfsorgverblyf in die rustige voorstad Moreleta Park in Pretoria.

Dié eenheid is op die eienaar se perseel geleë en het 2 ruim slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n sitarea, en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, ketel, broodrooster, en basiese kookgereedskap. Ander geriewe sluit 'n braai-area, swembad, pooltafel, en veilige parkeerplek op die perseel in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Menlyn Park Winkelsentrum, Moreleta Kloof Natuurreservaat, Pretoria Gholfklub, en Pretoria Nasionale Botaniese Tuin in. Die eenheid is naby Pretoria-Oos Hospitaal en Sun Arena, Menlyn.

Slaapplek

'n Bespreking by The Elegant Elephant sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Elegant Elephant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za