The Elephant Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ontspan in 'n rustieke omgewing, 20 minute vanaf Pretoria se middestad! Ons is 25 min vanaf Loftus-stadion geleë, 50 min vanaf O.R. Tambo Lughawe en 55 min vanaf Johannesburg.

Ons bied 'n privaat en suite-buitekamer met tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en DStv. 'n Aangrensende lapa met braai word voorsien. Ingesluit by die verblyf is 'n Kontinentale ontbyt. Dit is die perfekte oornagplek op pad na Zimbabwe/Krugerwildtuin/Polokwane waar jy kan ontspan en jou battery herlaai of geleenthede en funksies bywoon by Ludwig's Roses of Hoffenhein.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Elephant Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za