Middelburg Akkommodasie by The Elixir Hotel | LekkeSlaap
+15

The Elixir Hotel

  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 207, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Elixir Hotel is in die dorpie, Middelburg geleë en bied gemaklike verblyf wat ideaal is vir beide sake- en ontspanningreisigers. Die hotel het 'n gerieflike ligging naby 'n winkelsentrum en restaurante, en bied maklike toegang tot die N4.

Verblyf is beskikbaar in 46 smaakvol versierde en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n TV met 'n DStv-hotelpakket, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n verwarmer. Die hotel bied ontbyt, en middagete en aandete is beskikbaar op versoek. Daar is ook veilige parkeerplek, WiFi, 'n konferensielokaal, wasgoedgeriewe, 'n eetkamer, 'n kroeg en skoonmaakdienste. Vir veiligheid is daar 'n sekuriteitswag en 'n elektriese hek.

Die hotel is sowat 3 km van die Middelburg Buiteklub en sowat 5 km van die Middelburg Mall af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 5 resensies vir The Elixir Hotel
Netheid
2.6/5
Diens
2.2/5
Ligging
1.6/5
Veiligheid
2.2/5
Waarde vir geld
2.4/5

Ligging

  • Klipstraat 207, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 207, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5MTg5Yjk5LTI3YzUtNDE3MC05ZjkyLTcwMjVlMzBjNzUyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 2) 5 5 1 3 207 Klip Street Middelburg 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.769380992801 29.465392715939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za