Middelburg Akkommodasie by The Elixir Hotel | LekkeSlaap
+15

The Elixir Hotel

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 5 resensies vir The Elixir Hotel
Netheid
2.6/5
Diens
2.2/5
Ligging
1.6/5
Veiligheid
2.2/5
Waarde vir geld
2.4/5
Schalk \ - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk \

Baie goeie en vriendelike diens. Ongelukkig was daar een of ander funksie naby die hotel wat tot 1 uur die nag aangehou het en baie steurend was.

Die ontvangs was baie vriendelik en effektief. Hulle het gehelp met hulle konferensiekamer sodat ons 'n spanvergadering kon hou. Ongelukkig is die ligging sodanig dat daar baie lawaai is.

Karla B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Op aankoms het die persoon by ontvangs nie geweet dat ons kom nie, alhoewel ek weke vantevore hulle self gekontak het om dit te bevestig. 30 minute later het hy die bewys opgespoor en ons na ons kamer geneem. Die badkamer was vreeslik vuil, matjies was byna swart so lanklaas was dit skoon gewas en stort se vloer was glibberig. Ons het ook net een handdoek gekry vir twee mense. Die hek van die perseel het ook heeltyd oopgestaan en daar was nie sekuriteit wat gekyk het wie jy is as jy in of uitgaan nie. Baie teleurgesteld.

Esther B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esther B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotel is skoon en netjies en maklik om te vind.

Die hotel is ideaal vir vinnige oorbly. Dit sou egter makliker gewees het as daar 'n restaurant was met ontbyt ingesluit.

The Elixir Hotel's terugvoer

Goeie Dag Esther,

Baie dankie vir die terugvoering en ons is baie bly julle het die verblyf geniet.

Ek vra onverskoning dat daar nie ontbyt vir julle aangebied was nie, dit is slegs 'n klein ekstra fooi. Maar ons luister na elke resensie en ons het besluit om ons pryse aan te pas en ontbyt in te sluit.

Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te kan sien


Vriendelike Groete,
Bernadette Botha

The Elixir Hotel
Marina B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vervalle.

Die bed se linne was nie skoon nie, mens kon sien daar het reeds iemand in die bed geslaap. Die parkering is te min vir die aantal karre en ons moes 04:00 ons kar skuif volgens die sekuriteitswag wat ons kom wakker maak het. Geen volwasse man kan in daardie baddens pas nie, dis verspot.

The Elixir Hotel's terugvoer

Goeie Dag Marina,

Hiermee wil ons onverskoning vra dat julle nie 'n aangename tyd gehad het by ons gedurnde julle verblyf nie.

Ongelukkig was dit 'n groot probleem met al die mense wat ingeboek het en baie mense het van lang distansies af gekom vir die verblyf.

Ons het standaard enkel beddens omdat die kamers nie groter kan vat met die spasie beperking nie.

Dankie vir die terugvoering, ons sal alles in konsiderasie neem en dinge in plek sit sodat dit nie in die toekoms sal gebeur nie.


Groete,
Bernadette Botha
Operations Manager

The Elixir Hotel
Yvonne M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Yvonne M

It was very noisy.

My friend and I went over to Middelburg to take part in the annual Loskop Ultra. One needs a good night rest for this. Unfortunately it was very noisy. People arriving late at night. I must have had one hour sleep only and did badly at race.

The Elixir Hotel's terugvoer

Hi Yvonne,

Thank you for taking the time to send us feedback on your experience.

We are very sorry to hear that you did not enjoy your stay at the hotel.

Please note that we will take this into consideration for future events to make sure that this will not happen again.

Kindest Regards,
Bernadette Botha
Operations Manager

The Elixir Hotel
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 207, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5MTg5Yjk5LTI3YzUtNDE3MC05ZjkyLTcwMjVlMzBjNzUyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 2) 5 5 1 3 207 Klip Street Middelburg 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.769380992801 29.465392715939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za