Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Elizabeth Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir The Elizabeth Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar bly.

Baie gerieflik en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers is netjies ingerig en skoon.

Gastehuis is maklik om te kry en langs die N1 geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en ruim kamer alles wat 'n mens nodig het.

Baie lekker gebly ook air cons gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik netjies en skoon.

Ons het baie gerieflik gebly. Die plek is rustig skoon en vriendelik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met klein kinders

Ons beste verblyf nog in Kroonstad.

Vriendelike personeel wat graag help! Ons kamer was pragtig, netjies en skoon! Sal The Elizabeth Guest House definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met klein kinders

Dit is regtig waarde vir geld en die personeel is ongelooflik eerlik.

Hulle het my geskakel oor 'n pakkie sigarette wat ek vergeet het asook my kind se tablet. Was baie beïndruk met dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Gesin met klein kinders

Gerieflik en netjies.

Die kamer het baie spasie, heerlik geslaap, netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Elizabeth Guest House se terugvoer

Beste Linda,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te akkommodeer.

Mooi week verder.

Suzzie & Susan

The Elizabeth Guest House
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Borchardt-singel 3, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0m3A2MB2NiFEy4ONizcfAPauTwW9uVET0AraSJus32yuaUj9HH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 3 Borchardt Crescent Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.68188 27.2414