The Fairlands Hideout

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

The Fairlands Hideout is in Randburg geleë en bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde eenhede.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het ook 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien agter 'n elektriese hek.

Randburg bied verskeie restaurante en doendinge soos stelrenne, gholfspeel en besienswaardighede soos die Leeupark, Croc City krokodilplaas in Fourways, en meer.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Fairlands Hideout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 R441 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false