The Fairways

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Fairways is in Gooderson's Drakensberg Tuingholf en Spa-oord geleë en bied lieflike verblyf wat ideaal is vir 'n wegbreek tydens die Oktober-skoolvakansie.

Die eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n solderarea met 2 enkelbeddens. Die hoof- en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het sy eie braaigeriewe.

The Fairways is op 'n 18 putjie-gholfbaan in die pragtige suidelike Drakensberge geleë.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Fairways gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za