Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Falls Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R955 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Falls Guest House bestaan uit 6 luukse selfsorg-eenhede, elk met 'n weelderige en-suite-badkamer met ondervloerse verhitting, kombuisie met ’n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond en dubbelwasbak. Daar is ook lugversorging, verwarmer, satelliet-televisie en 'n pragtige private veranda wat uitkyk oor die pragtige tuine. Verkwik jou siel deur jou te bederf met die plaaslewe se rustigheid en vrede.

Elke oggend skop af met 'n plaasontbytfees by ons ontbyt-area op die perseel met 'n uitsig oor die vallei van welige groen wingerde. Elke eenheid, behalwe die standaard dubbleenheid beskik oor sy eie braaigeriewe. Doen gerus navraag oor ons braaipakke en bykosse wat ons kan voorberei, asook die hout. Daar is ook 'n omheinde swembad, skaakstel en speelgrond vir die kinders wat gaste kan benut.

Verblyf by The Falls Guest House is 'n onvergeetlike en rustige ervaring. Die hartlike verwelkoming en gasvryheid in 'n rustige omgewing is beslis nie iets wat jy moet misloop wanneer jy die Noord-Kaap besoek nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 154 resensies vir The Falls Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Falls Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R955
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21098e93b534c0563ac4d185acc8d1bfee425916ed168c575bdfeb48b18cbaf76ee1011b6b784c5231ae54628a97c5c1bf11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag (plek vir 2) 154 5 1 5 Fraaigelegen Estate Rooipad 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -28.632181789792 20.339362621307