Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmers Cottage

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 7, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Farmers Cottage is 'n pragtige selfsorg-plaaskothuis aan die verste punt van 'n kleinhoewe in die historiese dorpie Bethulie in die Vrystaat. Bethulie is sentraal geleë in Suid-Afrika, teen die suidelike Vrystaatse grens en word deur skilderagtige koppies omring. Dis die ideale omgewing waar gaste egte Karoo-gasvryheid sal geniet.

Dié bekoorlike, luukse kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n houttafel met stoele, en die knus sitarea het 'n groot kaggel en 'n TV met Openview-kanale. Op die ruim onderdakstoep, eie aan die Karoo, is daar 'n etenstafel en braaigeriewe.

Die erf is heeltemal omhein en troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien dit vooraf gereël word. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste by die Karoo Pandok Gastehuis bedien word. Gaste kan ook van die swembad by die Karoo Pandok Gastehuis gebruik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by The Farmers Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir The Farmers Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Jaar gelys 12

Ligging

  • East-straat 7, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink The Farmers Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 7, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16e55846a72f67d6e3e159fbb55d3d42d49b74cb2532300e9c95afac5ef7f29f977859835a462f058606e938ee797958a6f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 7 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.49516731923 25.983602106571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem