10% af Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Linden Akkommodasie by The Farmhouse Carus Gardens | LekkeSlaap
+19

The Farmhouse Carus Gardens

B&B
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 295 R1 166 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 34, Linden, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 13

Beskrywing

The Farmhouse Carus Gardens is in een van die oudste en mooiste voorstede van Johannesburg geleë.

Hierdie erfenishuis is in 1899 gebou en is opgeknap. Die huis word omring deur groot Jakarandabome en het 'n stoep wat om die huis strek. Die welige tuin het 3 ruim suites met 'n uitsig oor die swembad.

Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskas en ander noodsaaklike geriewe, soos tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgemaakte koekies en vars melk. Die kamers het elkeen 'n eetarea en 'n bistro-tafel buite. Hierdie kamers het ook TV's met sekere DStv-kanale en 'n WiFi-koppelpunt.

Daar is 'n plaasontbyt wat roosterbrood, eiers, spek, boerewors, jogurt en muesli insluit. Teen 'n ekstra koste is aandete en 'n glas wyn beskikbaar. Vir langtermyngaste kan 'n wasgoeddiens aangebied word teen 'n ekstra koste.

Sandton, Rosebank en Johannesburg se middestad is tussen 5 km en 15 km van die huis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 2de Laan 34, Linden, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 295
Vanaf R1 166
per nag (plek vir 2)
was R1 295
Vanaf R1 166
per nag (plek vir 2)
was R1 295
Vanaf R1 166
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 34, Linden, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7798363060cbcef5e51aef49c26471b03decaa6f3122e7621bcfd7af758f5957987e1a4e1357894080725c6193202525d608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 295, nou Vanaf R1 166  per nag (plek vir 2) 34 2nd avenue Linden 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.134485546266 27.998599559069
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za