The Farmhouse Hotel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Farmhouse Hotel het ’n uitsig oor Langebaan se strandmeer en bied unieke verblyf in ’n historiese opstal waar daar op gehalteverblyf gefokus word.
Die hotel bied verskeie verblyfopsies wat tussen 2 en 5 gaste kan akkommodeer. Elke lieflike kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word, of dubbelbeddens en enkelbeddens, en die kamers het ook en suite-badkamers met storte of baddens en toilette. Elke kamer het gratis WiFi, 'n kluis, 'n slim-TV, 'n persoonlike koelboks en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ontbyt wat opgedien word en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
Ander geriewe op die perseel sluit ’n swembad en veilige parkeerplek in. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste.
Langebaan bied 'n rits aktiwiteite insluitende wind- en vlieërbranderry, kajakvaarte, visvang, gholf, perdry en bergfietsry. Gaste kan ook die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Niyaaz Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 233
Jaar gelys 3
Ligging
- Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Farmhouse Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom