The Farmhouse Linden

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Farmhouse Linden is in die hartjie van 'n lowerryke voorstad in Johannesburg. Die tuine op die perseel is absoluut asemrowend: reuse bome, priële, traliewerk met rankrose en volop voëllewe. As mens in ons tuin ontspan is dit moeilik om te glo jy is in die hartjie van Johannesburg.

The Farmhouse se 9 puik kamers is smaakvol ontwerp. Elke kamer is uniek versier met 'n eklektiese mengsel van ou en nuwe dekor. En elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, telefoon en ondervloerse verhitting.

Die gastehuis het 'n verhitte swembad, 'n wasgoed- en droogskoonmaakdiens, 'n aparte eet- en sitkamer, parkeerplek op die perseel, en 'n pendeldiens na die lughawe.

Ons skilderagtige tuine, dek-area en sitareas is ideaal vir funksies, partytjies en troues. Vergaderkamers is beskikbaar vir konferensies (dit is onderhewig aan beskikbaarheid).

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Farmhouse Linden gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za