Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Feather Hill Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir The Feather Hill Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Colette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties in Potch.

Alles wat ons nodig gehad het op een plek bymekaar. Spa, smaaklike kos en heerlike drankies! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl F
Gesin met klein kinders

Alles is mooi en netjies, maar die restaurant het ons baie teleurgestel.

Baie mooi fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly, die aankoms was nie goed nie. Hulle het eers nie van ons geweet nie en ons nie gerus gestel nie.

Met die aankoms was one nie goed verwelkom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B
Gesin met tieners

Netjies, skoon en gerieflik met 'n uitstekende restaurant. Kan ontspan.

Ons het in kamer 12 en 13 gebly, 'n self-catering eenheid. Was onder die indruk dat al die foto's en kamers by die Hotel was die kamers is nie. Stel voor die Hotel maak dit duidelik as mens adverteer en bespreek. Daar was ongelukkig 'n onaangename reuk wat heeltyd bly hang het weens die drein en toilet wat nie goed genoeg geventileer is nie. Het dit onder bestuur se aandag gebring. Andersins uitstekende akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxury at its best with a stunning view.

We came from Rustenburg for a wedding at Potch. After the wedding we came back to hotel. The hotel had a great vibe, the design was fresh and modern with a sense of great luxury with good finishes. I would most certainly go back for a spa weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful hotel.

We enjoyed our stay at the Feather Hill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezil P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezil P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerieflike plek met pragtige uitsigte. Netheid is uitstekend.

Dit was net 'n vinnige oornag, maar dit was baie lekker om by 'n netjiese en skoon plek te kon tuisgaan. Die personeel het uit hul pad gegaan om jou welkom te laat voel. Sal net graag wil hoor of hul dalk 'n TV sal oorweeg wat sportkanale kan aanbied, hetsy by kroeg of in kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 431
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 431
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 431
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5cd99c3bf26cd5cc451dd2214466345202e7d0c6f87bec029060b935b1a41f19e7b1f3bef5ec5ba1aae93c0acecfe7a8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 431 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Dagbreek Estate Extension 1133 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.6591371 27.13082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem