Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Featherbed in Oudtshoorn

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 81 resensies vir The Featherbed in Oudtshoorn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hestelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hestelle S
Gesin met klein kinders

Baie rustig en veilig.

Baie lekker! Goed en vriendelik ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met tieners

Vriendelik ontvangs.

Ja, ons het net te kort daar gebly. Baie netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S
Gesin met klein kinders

Netjies, veilig, gasvry.

Netjiese, veilige verblyf. Toegerus met alles wat jy benodig. Swembad vir die warm somermaande. Die gasvrou gaan uit haar pad om jou verblyf gemaklik te maak. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica F

Soos bo.

Baie lekker gebly, skoon en baie netjies, baie behulpsame eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma M
Gesin met tieners

Loved our 2-night stay at The Featherbed!

The Featherbed is a lovely, modern self-catering establishment and tastefully decorated. The host was friendly and attentive, and we felt very welcome. Loved the braai and pool area. We really enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Gesin met tieners

Uitstekend!

Didi gaan regtig uit haar pad vir elke gas, ons het dadelik tuis gevoel en elke oomblik so geniet! Die 3 dae daar het hopeloos te vinnig verby gegaan. Hul ontbyt is ook heerlik. Wat 'n voorreg om op hierdie plek af te kon kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Gesin met tieners

Baie gasvry en vriendelik.

Het baie lekker gekuier. Dankie vir jou gasvryheid en lekker gesels. Die eenhede is baie netjies en het alles wat jy nodig het, en die swembad is 'n groot pluspunt. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenhede is baie netjies en goed toegerus, dit is definitief waarde vir geld.

Kon nie lekkerder bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Sal graag weer daar wil bly.

Die plekkie was baie goed toegerus. Didi was 'n baie gawe en behulpsame gasvrou. Ons sal graag volgende keer die braaiplek en splash pool wil probeer. 'n Naweek is bietjie kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top kwaliteit en diens.

As gevolg van reën en paaie wat gesluit was, het ons baie laat die aand in Oudtshoorn aangekom. Die baie vriendelike gasvrou het ons bemoedig op ons pad deur WhatsApp. Sy het spesiaal wakker gebly om vir ons die hek oop te maak. Ons het 2 aande gebly. Heerlik geslaap. Al die fasiliteite was van die hoogste kwaliteit, selfs 'n Nespresso masjien en heerlike beskuit! Die ontbyt was ook heerlik (met regte botter en nie margarine nie. Dit verdien nog ekstra punte). Sal beslis weer gaan. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aureca J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aureca J
Gesin met klein kinders

Rustig en baie netjies.

Ons was baie goed ontvang deur Didi. Die eenheid is baie netjies, skoon en modern. Ons het regtig die verblyf geniet. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacey F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey F
Gesin met tieners

Awesome stay.

It's the small things that count and the owner made sure we were safe, comfy and happy during our stay, will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese R
Saam met vriende

Didi is 'n vriendelike gasvrou en beskikbaar.

Ons het gevoel ons kry waarde vir geld in terme van netheid en mooi geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea L

Rustig en gerieflik. Goeie ligging vir KKNK.

Ons het redelik laat aangekom a.g.v. verkeer, maar Didi het ons hartlik ontvang en na ons eenheid geneem. Dis naby die middedorp (perfek vir KKNK), maar nie raserig nie, rustige ligging. Load shedding-vriendelik, netjies en modern ingerig. Bederf met heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N
Gesin met tieners

Attention to detail, alles wat jy nodig het.

Vriendelike diens, goed toegeruste akkommodasie, skoon, netjies en baie gemaklike geslaap. Ontspan by swembad, braai en lekke kaarte op die voorstoep gespeel. Didi loop 'n extra myl vir al haar gaste en is baie behulpsaam. Ons het vreeslik lekke gekuier, baie dankie Didi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Baie dankie Yolande. Vertrou om julle gesin weer in die toekoms te sien. Mooi bly en sterkte. Didi

The Featherbed in Oudtshoorn
Yvonne N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N
Gesin met tieners

Lieflike, skoon en netjiese eenheid. Koffiemasjien was 'n welkome bonus!

Die eenheid is pragtig en netjies. Die kombuis het alles wat 'n mens nodig het. Didi was 'n fantastiese gasvrou. Mens so welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet K

Wonderlike verblyf.

Baie mooi eenhede. Netjies en goed geleë. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Baie dankie Sonet. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommondeer. Karoo groete, Didi.

The Featherbed in Oudtshoorn
Erika M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Gesin met klein kinders

Gerieflik en pynlik netjies, veilig vir kinders.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar en was regtig beïndruk met die netheid en pragtige plekkie waar ons oornag het. Sonpanele het gesorg dat ligte aan bly ten spyte van beurtkrag, kinders kon rondhardloop en speel met maatjies wat ook op die perseel oorgebly het. Dit is regtig goeie waarde vir geld, ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Baie dankie Erika. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Karoo groete. Didi

The Featherbed in Oudtshoorn
Pieter L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Gesin met tieners

The ideal B&B.

Thank you Didi. Was a wonderful stay at short notice. Spacious, comfortable and friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met vriende

Heerlike kuier om die swembad.

Pragtige, skoon eenhede en lieflike kuierarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Carla, hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Karoo groete
Didi

The Featherbed in Oudtshoorn
Louise P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Gesin met tieners

Fantastiese waarde vir geld.

Didi is 'n ongelooflike gasvrou. Die eenheid het alles in wat jy benodig. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Baie dankie!
Vertrou ek sien julle weer in die toekoms by The Featherbed.
Karoo groete

The Featherbed in Oudtshoorn
Nikki V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V
Saam met vriende

Baie netjiese plek. Daar moet net 'n opsie wees om die skottelgoed te was en skoon te maak.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Vriendelike eienaar, baie luuks en puik toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C

Uitstekende oornag verblyf, netjiese moderne kamers, baie vriendelik ontvang deur gasvrou, restaurant oorkant die pad vir aandete.

Uitstekende oornag verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert Hj V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert Hj V
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf en vriendelike diens.

Die eenhede is modern en baie netjies. Die ontvangs en diens was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Diens en fasiliteite puik. Sal die gastehuis sterk aanbeveel.

Alles is so pragtig en mooi. Het ons kuier daar so baie geniet. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carima V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carima V
Gesin met tieners

Uitstekende waarde.

Diens is wonderlik. Didi en haar werkers is vriendelik en behulpsaam. Geriewe is gemaklik en dit voel soos jou huis. Die tieners het lekker geswem en pool gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie R
Gesin met klein kinders

Stylvolle en baie goed toegeruste eenheid, perfek vir enige behoefte.

Eenheid was pragtig, tuine en gastehuis is wonderlik met gasvrye ontvangs en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena Stuart S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena Stuart S
Gesin met klein kinders

Bo verwagting lekker!

Daar was selfs heerlike koffie, behoorlike en genoeg melk en beskuit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met tieners

Aangename verblyf. Sentraal geleë.

Sentraal geleë. Skoon, netjies en 'n gerieflike tweeslaapkamereenheid. Verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met vriende

Definitief die moeite werd om daar te wees. Die rustigheid is net wat ons nodig gehad het.

Met aankoms was ons lekker verwelkom deur die vriendelike dame. Featherbed was presies wat hulle adverteer. Baie netjiese plek. Genoeg ontspanningsgeriewe: DStv, Netflix, swembad. Netjiese braaiplek en ontspanningarea met 'n tuin. Hulle het feitlik alles wat nodig is vir 'n rustige wegbreek. En dis baie veilig. Sien binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Volledig toegerus met lekker geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenita R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenita R
Gesin met klein kinders

Awesome en die moeite werd.

Didi is awesome en sy weet hoe om haar gaste welkom te laat voel. Haar ontbyt was uit die boeke. Sy weet waar is al die besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S
Gesin met klein kinders

Netjies, vriendelik en gemaklik.

Eenheid is netjies, gemaklik en ruim. Veilig en netjies buite eenheid. Vriendelike warm diens. Sal beslis terug gaan en hierdie rustige area aanbeveel. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie mooi en goed toegeruste wooneenhede. Daar word baie moeite gedoen om gaste te verwelkom en te bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M

Besonder goeie oornaggeriewe - ook baie goed vir enkele dae in Oudtshoorn.

Volledig ingerigte wooneenheid met 2 slaapkamers en oopplan-kombuisie en -leefarea, asook volledige badkamer. Besonder gasvry en met uitstekende vriendelike diens. Ook smaaklike ontbyt kon geniet. Dank gaan aan Didi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boeta L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta L
Gesin met tieners

Baie lekker en kinders het die daar geniet.

Was net een dag in Oudtshoorn en baie gesien en lekker weer gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M

Slegs oorslaap, maar fantasties.

Wooneenheid met 2 slaapkamers, oopplan-leefarea en kombuisie en volle toegeruste badkamer. Dit het uitstekend vergelyk met die beste gastehuise waar ek al was. Uitstekend gepas met myself en my tuisversorger. Alles net eenvoudig 100%. Kan dit uitermate goed aanbeveel vir ander reisigers en kuier op Oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie M
Gesin met tieners

Fantasties!

Ons het ons tyd by The Featherbed baie geniet. Die verblyf was uitstekend met baie geriewe. Baie netjies en modern. Vriendelike ontvangs van Didi. Heerlike ontbyt. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker geslaap. Didi het ons baie goed ontvang. Uitstekende dienslewering.

Ons moes `n matriekafskeid in Oudtshoorn bywoon. Ons dogter kon nog foto's ook neem by The Featherbed. Manlief was in sy noppies met die lekker koffie en beskuit. Sal beslis weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis P
Gesin met tieners

Baie netjies. Ontvangs baie goed.

Wooneenhede baie netjies en skoon. Ontspanningsarea ideaal vir tieners en kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Die gasvrou was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Could not have asked for better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anine V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine V
Gesin met klein kinders

Gasvry en gemaklik.

Featherbed is lekker sentraal geleë, en veilig. Die selfsorgeenhede is netjies en goed toegerus. Die perseel word goed onderhou en skoongemaak, en al die nodige geriewe was tot ons beskikking. 'n Heerlike vakansie vir ons en ons jong kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruwayda D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwayda D
Saam met vriende

Dit was fantasmagories.

Ons het ons kuier baie geniet. Sal dit definitief aanbeveel. 10 sterre werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz N
Saam met vriende

Luxurious

We had a wonderful stay in very comfortable, luxurious accommodation. Thank you Didi for allowing our dogs to stay with us. We were in Oudtshoorn for dog shows, and while not normally pet-friendly, Didi made an exception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashia S
Gesin met klein kinders

It was an amazing experience.

It was an awesome stay, our host Didi treated us with the utmost sincerity, her warm and kind ways are so welcoming, makes you feel completely at home. My children and I will definitely return very soon and we are not staying anywhere else but at Featherbed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maraleze K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maraleze K
Gesin met tieners

Gemaklik met alles wat jy nodig het vir selfsorg-verblyf. Uitstekende diens.

Baie skoon en netjies met moderne, gemaklike meubels en afwerkings. Die gemeenskaplike tuin/swembad/braai-area is goed ingerig en baie netjies. Alle braaibenodighede is beskikbaar. Die huis is goed toegerus en het ook items soos 'n Nespresso-masjien en haardroër. Eenhede is baie veilig met diefwering en is ten volle omhein met elektriese drade en parkering binne die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth K
Gesin met klein kinders

Didi het ons dadelik tuis en welkom laat voel. Ons en die kinders het dit baie geniet. Baie dankie!

Die perseel en geriewe is baie netjies en het alles wat jy benodig vir selfsorg-akkommodasie. Didi is baie vriendelik en hulpvaardig en gaan uit haar pad om haar gaste te akkommodeer. Ons sal beslis weer by The Featherbed gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Gesin met tieners

Waarde vir geld, netjies en die moeite werd.

Feather Inn is veilig en baie baie netjies. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel C
Gesin met klein kinders

Smaakvol met alles wat jy nodig mag hê en nog meer.

Wat 'n lekker verrassing.Kamers se decor is pragtig. Lugreeling was klaar besig om ons eenheid af te koel toe ons arriveer. Diddi is so gasvry en 'n pragtige mens. Lekkerste koffie, koekies en beskuit was 'n groot bederf. As daar ses sterre was het ek dit gegee. Dankie. Jy sien ons definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa O
Gesin met tieners

Beautiful place, highly recommended.

Lovely place with modern features. Pool and entertainment area was a bonus. Host super friendly. Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie J
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en goed toegerus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en heerlike skoon wooneenhede.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Hi Mathys,
Baie dankie vir die positiewe resensie, was heerlik om julle as gaste hier te kon hê

The Featherbed in Oudtshoorn
Tanya R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R
Gesin met tieners

Wonderfull stay. Most pleasant, luxurious unit. Safe and secure.

Very warm welcome. A luxury unit with the best ever bedding. Coffee machine and capsules in the kitchen. Great restaurant walking distance away with good food at a good price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie G

Pragtige, skoon akkommodasie.

Ons is baie tevrede met the Featherbed. Pragtige, moderne akkommodasie. Baie skoon. Vriendelike en behulpsame diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen F
Gesin met tieners

Excellent location, home away from home.

It feels like home away from home. All the amenities one has at home can be found at The Featherbed. The location is excellent and easy to find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.

Akkommodasie is eersteklas en plek is baie netjies. Vriendelike ontvangs. Plek is heerlik geleë en goeie eetplek reg oorkant straat. Goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Goeie dag Wynand,

Dit was heerlik om julle as gaste hier te kon he. Kom kuier gerus weer vir ons

mooi dag vir julle

The Featherbed in Oudtshoorn
Geraldine G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine G
Saam met vriende

Aangenaam.

Was baie vriendelike ontvang en welkom geheet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf!

Die huis was skoon en netjies. Beddegoed en handdoeke spierwit. Gerieflik. Toegang pynloos. Gasvrou so vriendelik. Swembad verfrissend. Ons het heerlik gebly. Hawermoutkoekies onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie puik en netjies verblyf.

Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronél H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Alles was silwerskoon. Lieflike lapa met braaigeriewe. Baie behulpsame personeel. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrolene L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolene L
Gesin met tieners

If there was a 6 for value for money, I would've given it.

We stayed there for one evening. They are an excellent example of providing a service, and giving something way more than you expect. Many South African small businesses do not get that, but The Featherbed does. I will definitely stay there again and will definitely recommend it to anybody. You will not go wrong with this one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Hi Petrolene,

Thank you so much for the positive review.

The Featherbed in Oudtshoorn
Joseph D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilig.

Verblyfeenheid volledig toegerus. Netjies en skoon. Die lapa area met die netjiese braaigeriewe, swembad ens. dra by tot 'n aangename verblyf ervaring. Ek beveel The Featherbed beslis aan vir toekomstige/voornemende besoekers wie goeie en betroubare verblyf in Oudtshoorn benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magritha M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magritha M
Gesin met klein kinders

Een groot bederf.

Ek kan die huisies rerig aanbeveel. Dis luuks, modern, skoon met al die nodige geriewe. Die Nespresso-masjien en yskas met water wat jy sommer kan tap in die deur is 'n groot bederf. Die kinders het die swembad baie geniet. Die buitebraai met lapa is 'n lekker kuierplek vir groepe/gesinne. Die eienaars is ongelooflike aangename mense. Ek sou graag meer tyd daar wou spandeer - dis jammer ons was so besig met sport daai naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met klein kinders

Netjies, modern, goed toegerus.

Ons het letterlik net by Featherbed geslaap aangesien ons in Oudtshoorn was vir gala. Die verblyf is baie netjies, modern en goed toegerus en ons het heerlik gebly! Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Gesin met tieners

Featherbed het aan al ons behoeftes voorsien!

Dankie julle. Ons het heerlik gekuier by julle. Diens was goed, verblyf netjies, ekstras soos goeie handdoeke, lieflike beddegoed, heerlike koffie en ekstra waterbottels en melk in die yskas. Nog ‘n geskenk gekry met vertrek ook! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Groot plesier. Hoop om julle binnekort weer as gaste te kan ontvang.

The Featherbed in Oudtshoorn
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marline se gasvryheid en moeite is van hoogste gehalte.

Die ligging van die akkommodasie, alhoewel teen die besige straat, is uitstekend en Oudtshoorn se nagverkeer is nie wesenlik genoeg dat dit enigsins 'n problem is nie. Die huisies is baie gerieflik en luuks gedoen. Ons sal definitief weer oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie.

The Featherbed in Oudtshoorn
Kees K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees K
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang en uitstekende diens.

Ons slaapplek was skoon en gerieflik. Daar is baie aandag gegee aan detail om verblyf meer plesierig te maak. Die uitleg is goed oordenk en alle geriewe is daar. Ons het net een nag oorgeslaap, maar sou graag bietjie langer wou gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Was heerlik om julle as gaste hier te ontvang, hoop julle kom kuier gou weer vir ons.

The Featherbed in Oudtshoorn
Elana C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana C
Gesin met tieners

Heerlike ruskans met alles wat nodig is.

Die kothuisies is modern ingerig met heerlike wit handdoeke en beddegoed. Die ligging is perfek. Marline, dankie vir al die lekker bederf en dat jy ons naweek so lekker gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Hi Elana,

Baie dankie vir die positiewe review.
Was 'n groot plesier. Vertrou om julle binnekort weer te sien

The Featherbed in Oudtshoorn
Johan N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Baie luuks tog lekker ontspanne.

Goeie waarde vir geld en baie netjies. Wonderlike braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie.

The Featherbed in Oudtshoorn
Wietz V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wietz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, luukse eenhede.

The Featherbed in Outshoorn het aan al ons verwagtinge voldoen. Baie gasvry ontvang en die eenhede is pragtig en luuks. Die lapa en braai-area is 'n lieflike byvoeging en ons het heerlik gekuier. Dankie vir die lekker droë hout. Sal beslis weer hier bly met my volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Dit was heerlik om julle as gaste hier te kon ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende kuier.

The Featherbed in Oudtshoorn
Shanaaz P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shanaaz P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Featherbed het my tuis laat voel.

Baie netjiese, moderne plekkie, sal beslis dit aanbeveel vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna R
Gesin met klein kinders

Lieflike huisies en wonderlike gasvryheid - ons sal beslis terugkeer as die geleentheid hom voordoen!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, was heerlik om julle as gaste hier te hê.

The Featherbed in Oudtshoorn
Rinette B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinette B

Skoon, netjies en modern! Waarde vir geld!

Heerlik gekuier! Die bestuurder en sy vrou is so gasvry en het ons so bederf met tuisgebakte koekies en behulpsaam met enige iets wat ons sou nodig vind! Oulike verblyf teen goeie prys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Rinette. Ons geniet dit om ons gaste te bederf.

The Featherbed in Oudtshoorn
Sancha J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sancha J
Gesin met klein kinders

Lekker gerieflike verblyf.

Wat 'n ongelooflike lekker plek. Die Netflix en Nespresso-koffiemasjien was 'n aangename verrassing. Heerlik gebraai en die kinders het die swembad vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Dit was heerlik om julle as gaste hier te hê.

The Featherbed in Oudtshoorn
Leonard S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard S
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie baie netjies en skoon en ek kan dit vir enige een aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was heerlik om julle as gaste hier te hê.

The Featherbed in Oudtshoorn
Michelle O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Gesin met tieners

Fantasmagories lekker!

Dit was vreeslik lekker, ontspannend en pragtig. Die kamers is so mooi en koel en ruim. Rustige area. En dan Francois en sy vrou baie dankie vir julle gasvryheid en daai ekstra help julle het so uit jul pad gegaan vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier as gaste te kon ontvang. Dankie vir die positiewe resensie.

The Featherbed in Oudtshoorn
Janey B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janey B
Saam met vriende

Home away from home.

The Featherbed in Oudtshoorn is really home away from home. After a 5 hour drive from the West Coast we were welcomed by friendly smiles and immediately felt at home. The check-in process was less than 5 minutes and the staff/owners are always available to assist or even just to chat and tell you more about the area. I highly recommend this place and will definitely return for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Was heerlik om julle as gaste hier te hê.

The Featherbed in Oudtshoorn
Candice C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice C
Gesin met klein kinders

Very neat and clean.

Featherbed was very clean and neat. And has a lovely pool and entertainment area. Staff was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Thank you for the positive review.

The Featherbed in Oudtshoorn
Celeste V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Gesin met tieners

Pragtige plekkie!

Was nog baie nuut met baie groeipyne, maar glo op 'n volgende keer sal dit als in plek wees. Pragtige plekkie - ons het heerlike gebly en geslaap. Sal dit wel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie.

The Featherbed in Oudtshoorn
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 46, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5qfnl3o2B7N5PMH66Uqvxfz3jUDP166diQ2kjedi8nfGimGrH1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 46 Langenhoven Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606528487241 22.211559768766