LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Flatlet at 160 | LekkeSlaap
+13

The Flatlet at 160

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-laan 160, Eastcliff, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Flatlet at 160 is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in die lieflike woonbuurt, Eastcliff in Pretoria. Dié woonbuurt se strate spog met jakarandabome. Die perseel is naby Pretoria Universiteit en is binne stapafstand van winkels en sportgeriewe.

Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuis langs die beddens wat met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is.

Verder is daar WiFi en 'n afgeslote buite-area. Gaste kan in die swembad op die gasheer se perseel swem. Basiese sekuriteit en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

The Flatlet at 160 is naby die Rietondale-tennisbane en -park, Loftus, die Uniegeboue, Departement van Buitelandse Sake en ambassades. Dit is ook naby die Gautrain-halte.

Slaapplek

’n Bespreking by The Flatlet at 160 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • East-laan 160, Eastcliff, Pretoria, 0083, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-laan 160, Eastcliff, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda38700b3cb207caeb839172b114664e27c968a4938624143694556ec0b417cbfa1deafaeee5de9954793dee6133c0cbeee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 160 East Avenue Eastcliff 0083 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.740917390918 28.218374920238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!