LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Foundry | LekkeSlaap
+10

The Foundry

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockridge-weg 17a, Parktown, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Foundry is ’n huislike B&B in ’n veilige en stil straat vol Jakaranda-bome in Parktown. Die eiendom is naby die Donald Gordon Hospitaal en 3 km vanaf Milpark Hospitaal, Parklane Hospitaal, Rosebank Kliniek en Bioart Vrugbaarheidskliniek, wat dit die ideale plek maak om te bly om vir familie of vriende in die hospitaal te kuier. Die Wits Besigheidskool is stapafstand en die Wits en RAU universiteite is minder as 4 km ver.

Verblyf word in 'n helder, lig en smaakvol versierde woonstel met ’n privaat ingang gebied. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n kombuisie.

Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n gemaklike rusbank, ’n tafel met 2 stoele, ’n verwarmer en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die slaapkamer het 'n dubbeldeur wat na ’n stoep lei wat ’n uitsig oor die pragtige tuin bied.

Op die onderste verdieping is daar ’n badkamer en ’n kombuisie. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe, insluitend ’n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en ’n wasbak. ’n Basiese, kontinentale ontbyt met tee, koffie, suiker, melk en muesli word voorsien.

Die kothuis het ’n privaat ingang wat na die groen tuin lei en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Foundry sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Foundry
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rockridge-weg 17a, Parktown, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink The Foundry het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockridge-weg 17a, Parktown, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5a420ff7e9129a20c41f624065b4e9fdfd6963de26b6924f423b1723868335633b40ca8f942404b0a00323309608b3e6795?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 17a Rockridge Road Parktown 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.177923 28.033732
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!