LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Foundry | LekkeSlaap
+10

The Foundry

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Foundry
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wayne B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik gasvryheid

Plek baie netjies. Die eienaar is baie gasvry.

Dinette B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinette B
Enkelreisiger

Die plekkie is pragtig, netjies, veilig en dis baie rustig om mens. Mens kan heerlik ontspan.

The Foundry is 'n baie gerieflike, mooi, netjiese plekkie waar mens baie welkom en veilig voel. My eggenoot was in die hospitaal daar naby en ek was alleen. Die gasvrou was baie behulpsaam en het my baie welkom laat voel. Sal beslis weer daar gaan bly.

The Foundry's terugvoer

Thank you Dinette, it was a pleasure to have you stay, you were a model guest.

The Foundry
Jeaneth K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeaneth K
Saam met vriende

Beautiful, clean and peaceful place.

The place is very clean and peaceful. Trees and flowers everywhere.

Helga D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies, gerieflik, en veilig.

Baie vriendelik ontvang en het ons verblyf terdeë geniet.

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockridge-weg 17a, Parktown, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5a420ff7e9129a20c41f624065b4e9fdfd6963de26b6924f423b1723868335633b40ca8f942404b0a00323309608b3e6795?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 17a Rockridge Road Parktown 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.177923 28.033732
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!