The Four Elements

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Four Elements is 'n selfsorg-kothuis op die eienaar se eiendom in 'n rustige woonbuurt in Boskloof, Humansdorp.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. Die slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n ingeboude braai, gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met DStv (compact plus) teen die muur.

'n Pendeldiens is beskikbaar vir diegene wat tot laat funksies of troues bywoon en nie wil bestuur nie, of gaste wat by die lughawe opgetel en afgelaai wil word. Doen asb. navraag hieroor.

Slaapplek

'n Bespreking by The Four Elements sluit in:

2 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Four Elements gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R585 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za