The Fox Hole Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Fox Hole Guesthouse bied gerieflike verblyf in Krugersdorp aan in ’n woonstel wat op die perseel is waar die eienaars bly. Die losstaande woonstel is eksklusief en het ’n privaat buite-area.

Dié oopplan-woonstel het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, ’n badkamer met ’n stort, ’n sitkamer en kombuis. Die kombuis het ’n yskas, oond en stoof en ’n mikrogolfoond. Verder is daar sekere DStv-kanale, gratis WiFi en veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Daar is restaurante en salonne in die omgewing. Key West Shopping Centre is 350 m van die woonstel af, Krugersdorp Gholfklub is 1,4 km van die woonstel af en Jack Taylor Airfield 7,5 km van die woonstel af. Silverstar Casino is ook naby en die Wieg van die Mensdom.

Slaapplek

'n Bespreking by The Fox Hole Guesthouse sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Fox Hole Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za