Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fox's Lair

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir The Fox's Lair
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ben S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Saam met vriende

Nice peaceful place. The host was very friendly and welcoming.

The Fox Lair is suitable for family trips or travelling with group of friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B
Gesin met tieners

Comfortable and clean.

We had a great stay at this beautiful spacious house for two families travelling together. We enjoyed the outside braai and the complimentary wood that was provided. The house truly has everything one could want or need with lots of heaters and blankets for winter travellers and aircon when it's warmer. Close to the Augrabies Falls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareth T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, stil en sentraal!

Het Augrabies baie geniet, inligtingsboekie van omliggende restaurante en wat om te doen, sal gaaf wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randal S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randal S
Saam met vriende

Pleasant and peaceful stay.

What a fantastic place to relax after a long drive. The place is safe and secure and so peaceful to just get away from the hustle and bustle of city life. Thank you, Fox's Lair.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wingerde was 'n aangename verrassing. Pragtig.

Baie gerieflik. Aircon was welkom met die hitte. Die tuintjie was ideaal vir ons honde. Netjiese plek met als wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Galaletsang Avril M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Galaletsang Avril M
Saam met vriende

It's was so peaceful and the assistance was very helpful in all.

The place is so clean and more comfortable and lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah-jane V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-jane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful farm stay in a comfortable spot within easy distance to various locations.

Friendly hosts and able to do long walks around the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met vriende

Comfortable.

It was nice having en-suite bathrooms. The unit had everything we needed and the beds were lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leona D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona D
Gesin met tieners

Pragtig en gerieflik!

Ons was 6 gaste, verdeel in 3 kamers - elk met sy eie privaat badkamer. Dan was daar 'n groot leefarea met genoeg kragpunte en laaipoorte vir selfone. Ons het ook ons eie privaat tuintjie gehad waar ons heerlik gebraai het. Als was mooi en skoon, en met besondere aandag aan elke klein detail. Die verblyf is op 'n plaas, met 'n stil en rustige atmosfeer. Die plek bied baie goeie waarde vir geld. Ons sal rede soek om weer daar te bly as ons kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinead L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinead L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, close to Augrabies Falls.

Neat rooms and friendly owner who was very helpful. The accommodation had everything we needed for a weekend away. Peaceful, clean and well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen I - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glen I

Lekker rustige verblyf. Ekstras in hoofslaapkamer. Gasvrou baie vriendelik. Het ons terdeë geniet.

Hoofvertrek het eie yskas en mini-kombuis. Elke vertrek het eie stort. Rustige plaas binne 7 km vanaf Augrabies waterval. Gaan kyk self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lh V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lh V
Saam met vriende

Our visit to Fox's Lair was fantastic. We got lost trying to find the place but Louis came to meet us along the way.

Fox's Lair was nice, clean and comfort able a short drive to the Augrabies Falls. Louis was very welcoming and ensured we were settled and comfortable. The air conditioning in the bedroom was a real blessing. I will easily recommend the place to anybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S
Besigheidsreis

Luuks en ver weg van stadslawaai.

Pragtige chalet met alles wat met mens nodig het in Noord-Kaap se stilte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie C
Saam met vriende

Goeie oornagverblyf op pad na Namakwaland of vir besoek aan Augrabieswaterval.

Interessant om so tussen wingerde te kon oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Gesin met klein kinders

Gerieflik buite die dorp.

Ons het 'n woonstel met 3 kamers gehad, ons eie tuintjie vir braai. Baie spasie. Regtig mooi en gerieflik. Die is baie naby aan die watervalle. Die verblyf is op 'n plaas met meestal beheerde toegang voor. Die grootte van die plaas en die feit dat daar taxis op die plaas ry het ons bietjie afgesit. Parkering was dus vir ons half 'n probleem aangesien ek 'n wa gesleep het en ek gevoel dat daar nie regtig veilige parkering was met so baie voete in die omgewing nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adv V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adv V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Netheid uitstaande. Luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie L

Vriendelike eienaar.

Was privaat en skoon. Baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roux V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V

Rustig en gerieflik.

Ons was met baie gasvryheid ontvang in n pragtige drie slaap kamer woon eenheid wat gerieflik was vir ons almal. Die drie badkamers was 'n groot bonus vir 'n groep van ses persone. Die braai-area is veilig en goeie braaihout was verskaf. Die woning was baie netjies, skoon en die lugversorgers het vir ons almal 'n goeie nagrus versorg. Die gasvrou, Louise het ons baie tuis laat voel en hup aan gebied waar nodig. Die plaasatmosfeer was so lekker en geensins onveilig gevoel nie. Sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and close to Augrabies National park and pet friendly.

Louise provided all the comforts necessary for a great stay, the unit was new and bedrooms really tastefully furnished and bathrooms very mod. Very secure accommodation close the Augrabies falls which was great. We brought our dogs with and Louise provided a lovely grassed area for them while we went to the falls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathi D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathi D
Saam met vriende

Fantastic.

Absolutely fantastic place and their braai wood is amazing. Will definitely stay again when we go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker op 'n druiweplaas.

Plek is baie netjies en baie privaat. Lekker groen gras veral as jy 'n klein hondjie het. Huisie is baie mooi en netjies. Ek sal The Fox's Lair definitief aanbeveel. En die gasvrou gee die lekkerste beskuit saam met koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G
Saam met vriende

Baie netjiese plek!

Baie goed toegeruste huisie. Lekker warm geslaap. Plek is mooi skoon. Heerlike beskuit met koffie en tee. Genoeg hout vir 'n heerlike braaivleisvuurtjie. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K
Saam met vriende

Netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Ons het heerlik gebly. Die verblyf was netjies. Die privaat binnehof is ideaal om as groep vriende saam te braai en te kuier en baie goeie braaihout is voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bartus O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bartus O
Gesin met tieners

Netjiese oorslaap plek.

Netjies en ruim kamers met gasvrye gasvrou. Al klagte is dat daar geen bediende is wat skottelgoed was of skoonmaak vir die tyd van verblyf nie. Moet ook se dat die oorbly tydperk wel oor 'n vakansiedag geval het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryza S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryza S

Baie netjies en ruim.

Baie lekker gebly. Ongelukkig een aand is net te min! Sal dit weer wil besoek en vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met vriende

Mooi en goed ingerigte eenheid met pragtige en suite-badkamers is vir my sommer 'n groot bonus.

Nogal gesukkel om die die plek te kry. Daar is 'n naambord aangebring maar is nie duidelik sigbaar tussen die heelwat ander borde wat op dieselfde plek aangebring is nie. Hout word verskaf, so bring gerus vleis saam om te braai. Lekker privaat ommuurde area om te braai. Kombuis baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette K
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly en lekker ontspan. Sal beslis weer daar wil gaan bly.

Al wat gekort het was 'n swartsak, 'n besem en 'n droograk vir wasgoed. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette D
Gesin met klein kinders

Fox's Liar was baie skoon, netjies en uitstekend toegerus. Die woonstel is reg oorkant die eienaar se huis en hulle honde wat snags blaf was 'n groot probleem vir ons.

Die woonstel is baie smaakvol en goed toegerus. Alles was baie netjies en skoon. Pad-aanwysings is nie goed nie en daar is slegs een klein bordjie in een rigting aangebring. Ons het van die ander kant af gekom en dit gemis. Ons moes op die ou end rondvra om die plek te kry. Geen GPS koördinate. Geen antwoord op telefoonoproepe wat ons gemaak het nie. Met ons aankoms was al die hekke gesluit en niemand daar om ons te ontvang nie. Ons moes meer as 'n uur sukkel om die eienaar in die hande te kry (verskeie telefoonoproepe na `n verskeidenheid van nommers was onsuksesvol). Het op die ou einde LekkeSlaap gekontak wat die eienaar in die hande gekry het om ons te kontak. Nie wat 'n mens wil hê na 'n baie lang dag se ry met 'n baba in die kar nie. Die tweede aand het die hond aanhoudend geblaf. Ons het die eienaar probeer bel (onsuksesvol), en op die ou einde verskeie sms'e gestuur in die vroeë oggendure om te vra om asb. plan te maak met die hond. Dit was 'n gesukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Saam met vriende

Uiters aangenaam!

Die personeel was uiters hulpvaardig, die kamers ruim en baie netjies. Die omgewing is pragtig. Baie naby aan Augrabies-waterval. Sal The Fox's Lair met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Lair Trust Plaas, Langs die R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe868c772916131c4d49ec467e4f75325f63d0179d0b4d2b81aeb5f0efa9c5641a04332ea58ca5ca5861307aebcab311935bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 The Lair Trust Farm Off the R359 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.660967502462 20.344134271145