Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Frangipani Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Frangipani Self-catering is in George-Suid geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n bababedjie. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en deel 'n skakelbadkamer met 'n ruim stort, wasbak en 'n wasmasjien. Die toilet is apart. Die hoofslaapkamer het ook genoeg kasruimte, asook 'n lessenaar vir die wat dalk moet werk.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, konveksie-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, menger, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die oopplan-sitarea het 2 gemaklike slaapbanke en gaste het toegang tot Open View TV, Netflix, YouTube en gratis Wi-Fi.

Daar is 'n agterdeur wat na 'n ruim tuin lei, wat ideaal is vir gaste met troeteldiere of kinders wat wil rondhardloop.

Daar is ook braaigeriewe, 'n buitetafel en -stoele, en 'n sitarea vir rokers.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar slegs vir gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir The Frangipani Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Frangipani Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2b88f4f0892a73f11810380244e22e2f7a944dc2d12139ea7d240334e1ba7dd476064e9f6d6e1bf4c6d0075849ac1af307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 24 Mitchell Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -33.972668 22.456352