Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Franklin Loft Apartment 1602

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pritchard-straat 4, The Franklin Apartment 1602, Newtown, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Franklin Loft Apartment 1602 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geriewe wat jy van 'n modieuse woonstelblok sal verwag, soos vriendelike personeel, 24 uur-sekuriteit, veilige ondergrondse parkeerplek, 'n groot en goed toegeruste gimnasium, 'n Jacuzzi en 'n portier op die perseel wat gaste met navrae en versoeke help.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ruim badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n Nespresso-koffiemasjien, teemaakgeriewe, 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemakilike sitkamerstel, 'n Bluetooth-klankstelsel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook vinnige WiFi.

Daar is verskeie restaurante, koffiewinkels, kroeë en nagklubs in die area, asook 'n Woolworths as jy by die huis wil eet. Die woonstelle is gerieflik naby hoofkantore geleë vir gaste wat vergaderings in die stad moet bywoon.

Die Franklin het oor die jare 'n gesogte hotel vir prominente sakemense en sterre in Suid-Afrika geword en dis in die hartjie van die sakekern geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by The Franklin Loft Apartment 1602 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir The Franklin Loft Apartment 1602
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pritchard-straat 4, The Franklin Apartment 1602, Newtown, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink The Franklin Loft Apartment 1602 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pritchard-straat 4, The Franklin Apartment 1602, Newtown, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkv45clg0oin3wu9YS0bSR0WMTlmGlKNGNXYJmCMi1penCLmqLA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Pritchard Street The Franklin Loft Apartment 1602 2193 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.20402 28.03691